Dit veral moet julle weet: geen profesie in die Skrif kan op grond van eie insig reg uitgele word nie.

2 Pet. 1:20.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
JUIG! Maart 2014

In ons Maart-uitgawe, met Clemens en Stephanie Mans van Kruiskyk op die voorblad, vind ons meer uit oor hulle Christelike TV-kanaal en hoe dit ʼn platform skep vir ander se Woord- en sangbedienings. Daar is raad vir die gesin in Gretha Wiid se artikel oor konflik in die huwelik en Bennie Mostert se verduideliking waarom gehoorsaamheid van kinders aan hulle ouers so belangrik is. In die insiggewende artikel oor transendentale meditasie word die verskuilde agenda daaragter die implementering daarvan in ons skole, blootgelê, asook hoe Christelike meditasie daarvan verskil. Lees oor Fergus Buchan se bediening na die mees onherbergsame dele van Afrika en hoe God Henry en Mandy Jackson deur ʼn plaasoorname in Zimbabwe gedra het. As jy Peter Hammond se reekse oor die Tien Gebooie en boeke van die Bybel geniet, moet jy nie ons Maart-uitgawe, wat 17 Februarie op die winkelrakke beskikbaar sal wees, misloop nie. In hierdie uitgawe word die Negende Gebod en 1 en 2 Samuel bespreek.

-    Alles Is Vergewe: Stephan Joubert
-    Die Maledive  ̶  Geopende Deure
-    Die Negende Gebod: Jy Mag Nie Vals Getuienis Teen ʼn Ander Gee Nie
-    Die Bybel In ʼn Neutedop: 1 & 2 Samuel
-    Transendentale Meditasie
-    Wat Is Christelike Meditasie?
-    Clemens en Stephanie Mans Droom Groot
-    Wanneer Kinders Van Die Here In Die Huwelik Baklei: Gretha Wiid
-    Eer En Gehoorsaamheid: Bennie Mostert
-    Kan Christene Aanlynverhoudings Aanknoop?
-    Fergus Buchan  ̶  Geloof In Die ‘Ruveld’ Van Sending
-    Plaasoorname  ̶  Alles Prysgegee Ter Wille Van Christus
-    Laat Dit Aan God Oor: Angus Buchan
-    Graaff-Reinet
-    Martinus Steyn  ̶  Kampvegter Vir Vrede
-    Johan Kriel
-    Hier Kom ʼn ding: Myan Subrayan
-    Lof Met Louis  ̶  Wanneer Is Ons Aanbidding Heilig?
-    Op Die Man Af!  ̶  Hoekom Is Afrikaans Groot?
-    Benescke Janse Van Rensburg


Artikels in Ons Tydskrif

Baanbrekers van Christelike TV-kanaal
Clemens en Stephanie Mans is die stigters van die Christelike TV-kanaal, Kruiskyk. ʼn Plakker agter op motor: "Droom ...
Lees Meer...
Kampvegter Vir Vrede
President Martinus Steyn troon uit as een van die beste voorbeelde van ʼn beginselvaste Christen-staatsman en was ʼn dappe ...
Lees Meer...
Jy Mag nie Vals Getuienis Gee Nie
Ons almal het ons al een of ander tyd aan skinder skuldig gemaak en dit is ʼn sonde. Vir God is dit 'n ernstige saak. Die Bybe ...
Lees Meer...
God Se Genadevisier
God het nie 'n kwotastelsel vir vergifnis nie. Jy kan nooit só ver val dat Jesus jou nie in Sy genadegreep kan vang nie. Se ...
Lees Meer...
Virtuele Hofmakery
Die Bybel skryf nie voor hoe ons romantiese verhoudings moet aanknoop of te werk moet gaan om iemand die hof te maak nie en modern ...
Lees Meer...
EVANGELISASIE IN SY NAAM (IN HIS NAME)
Ek en my span was onlangs op 'n evangelisasie-veldtog in Mount Fletcher: 'n landelike bergagtige gemeenskap in Suid-Afrika. Om te ...
Lees Meer...
Transendentale Meditasie
Oor die afgelope paar dekades het 'New Age'-filosofie en -praktyke toenemend alledaags geword in die Westerse samelewing. Volgens ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication