U Woord, Here, staan vir altyd vas in die hemel.

Ps. 119:89.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
JUIG! April 2014

In ons Paas-uitgawe, wat 24 Maart op die rakke beskikbaar sal wees, word daar na die drie moontlike verklarings vir die opstanding van Jesus gekyk: as ʼn biologiese wonderwerk, ʼn sielkundige wonderwerk, of ʼn teologiese wonderwerk. In aanloop tot die verkiesing bespreek ons die rol van Christene in die politiek in diepte. Errol Naidoo lig ons lesers in oor wetsontwerpe wat binnekort ter tafel gelê sal word en wat direkte impak op Christene sal hê. Charl van Wyk bespreek die Christelike invloed in die samelewing en ons vind uit waarom en hoe ons vir ons leiers moet bid. Glo jy in God, maar leef asof Hy nie bestaan nie? Lees Craig Groeschel se artikel, ‘Die Christen-ateïs’ en laat die Heilige Gees jou na ʼn nuwe lewe vir God lei. Ons sluit in hierdie uitgawe ons reeks oor die Tien Gebooie af en Peter Hammond behandel die boeke 1 & 2 Konings. Vind uit oor ʼn interessante nuwe hulpmiddel vir selgroepe en -leiers in die artikel, ‘Here, nie ek nie!’

-    Wêreldwaarnemingslys   ̶  Geopende Deure 
-    Het Jy Geweet?
-    Christene En Politiek
-    Bid vir ons leiers: waarom en hoe
-    Gewillig om te verander: Dirkie van der Spuy
-    Die Stryd Vir die Millenniumgenerasie
-    Die Christen-Ateïs
-    Die Tiende Gebod: Jy Mag Nie Begeer Nie
-    Ligloop vir die Godsdienstige tweeling
-    Die Betekenis van die opstanding van Jesus
-    Die Bybel in ʼn neutedop  ̶  1 & 2 Kronieke
-    Moenie bevrees wees nie: Retah McPherson
-    Kruistog in Namibië
-    Die slag van Majuba
-    Laat ons nie vergeet nie: Angus Buchan
-    Swellendam
-    Lê ʼn fondasie van sukses: Myan Subrayan
-    Lof Met Louis  ̶  Wanneer Is Ons Aanbidding Heilig?
-    Here, nie ek nie!
-    Mia Slabbert
-    Op Die Man Af!  ̶  Moet ʼn Christen stem?


Artikels in Ons Tydskrif

Die Wonderwerk Van Sy Oorwinning
Die opstanding van Jesus was 'n wonderwerk of jy nou in God glo of nie. Die kernfeite daarvan, dat Sy liggaam verdwyn het en dat H ...
Lees Meer...
Waarom Betrokke Raak?
Regerings bepaal of landsburgers as vrye of verdrukte mense leef, maar is die politiek 'n terrein waarin Christene betrokke moet w ...
Lees Meer...
Plaas Jou Vertroue In Hom
Elkeen van ons gaan deur beproewinge. Retah McPherson moedig ons aan om hierdie beproewinge as oefeninge te beskou wat ons vertro ...
Lees Meer...
Om In God Te Glo VS Om Hom Te Ken
Christen-ate´ste is oral. Hulle woon ook kerk by, gaan na Bybelskole en sommige preek selfs! Hulle glo in God, maar leef asof Hy ...
Lees Meer...
Druk Op Die Jeug
Die Millenniumgenerasie word gedefinieer as kinders gebore na 1980 - 2 000. Hulle is neo-liberaal in hulle politieke en godsdienst ...
Lees Meer...
Bybelse Wereldbeskouing
Martin Luther het die Reformasie begin deur standpunt in te neem oor sake wat nie meer in ooreenstemming met die Bybel was nie. Di ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication