U Woord, Here, staan vir altyd vas in die hemel.

Ps. 119:89.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
JUIG! Mei 2014

In hierdie uitgawe is daar iets vir almal. Met Moedersdag om die draai, fokus ons op vroue met artikels oor die belewing van vroue in Irak; ʼn brawe ouma se getuienis oor haar kleindogter se verdrinking en Vicki Fourie, voormalige Mej. Dowe Suid-Afrika wat dapper en vol geloof haar weg suksesvol deur die wêreld baan. Lees oor die kompetisie vir mense ouers as 60 waar JUIG! in samewerking met Helpende Hand opsoek is na iemand met ʼn goue hart en ʼn helpende hand. In ‘Wrede Verdraagsaamheid; ‘Die Gevaar van Postmodern teologie; en Ons verwerp korrupsie en bedrog’ word aktuele sake vanuit ʼn Bybelse wêreldbeskouing bespreek. Gereelde rubriekskrywer Gretha Wiid gee uitstekende advies om die valstrik van owerspel te vermy en Stephan Joubert daag jou uit om jou agenda opsy te skuif en ʼn voltydse dissipel van Jesus te word. Ons Mei-uitgawe sal 28 April op die winkelrakke beskikbaar wees, moet dit misloop nie!

-    Irak, Spesiale Fokus Op Vroue   ̶  Geopende Deure
-    Ons Verwerp Korrupsie & Bedrog, maar…
-    Wrede Verdraagsaamheid
-    Die Gevaar Van Postmoderne Teologie
-    Die Bybel In ʼn Neutedop: 1 & 2 Kronieke
-    ‘Son of God’   ̶  Rolprent
-    ʼn Voltydse Dissipel Van Jesus: Stephan Joubert
-    Wat Sluit God Se Wil Alles In?
-    Ouma, Shimoné Verdrink!
-    Owerspel Breek Mense En Verbond: Gretha Wiid
-    Vicki Fourie  ̶  Moed Is ʼn Keuse
-    Wanneer Vrouens Verwerping Ervaar: Bennie Mostert
-    Ma-wees  Met Selfvertrou
-    Andrew Murray  ̶  Gesalfde Skrywer
-    Wellington
-    Silwerkroon-toekennings
-    Ervare Raadgewer: Angus Buchan
-    Identiteit: Myan Subrayan
-    Stories Is Deel Van Ons Lewe
-    Lof Met Louis  ̶  Vlamme Van Herlewing
-    LiG-WeG  ̶  Gert Smit
-    Anton Brink
-    Ware Leierskap Begin By Die Huis


Artikels in Ons Tydskrif

Verdra Jy Onsedelikheid?
Daar word tans in hierdie post-Christen-era ʼn tipe verdraagsaamheid voorgestaan wat van die meerderheid verwag om uit hulle p ...
Lees Meer...
Dowe Skoonheid deins nie terug vir uitdagings nie
Vicki Fourie het as baba 97% van haar gehoor verloor. Hierdie pragtige dogter van God het egter van kleins af geleer dat dapperhei ...
Lees Meer...
Stabiliteit In God
God is altyd dieselfde en is die bron van goedheid, genade en redding, maar as die Here goed is en alles beheer, waar kom die gebr ...
Lees Meer...
Is Ek Eerlik?
Korrupsie is onaanvaarbaar, daar is niemand in die samelewing wat korrupsie en bedrog voorstaan nie. Tog handel talle gesprekke ta ...
Lees Meer...
Vermy Die Valstrik In Jou Huwelik
Is dit moontlik vir ʼn getroue kind van God om in die strik van owerspel te trap? Ja, beslis! Koning Dawid – ʼn regv ...
Lees Meer...
Resultate Van Węreldse Filosofie
Postmodernisme is ʼn filosofie wat aanvoer dat daar geen absolute waarheid is nie. Alles is relatief tot ons persoonlike oortu ...
Lees Meer...
EVANGELISASIE IN SY NAAM
Ons span was op veldtog, waar ek so pas die vuurwarm Evangelieboodskap verkondig het, en waar menige hulle lewens aan Jesus oorgeg ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication