Maar hierdie wondertekens is beskrywe sodat julle kan glo dat Jesus die Christus is, die Seun van God, en sodat julle deur te glo, in Sy Naam die lewe kan he.

Joh. 20:31.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
JUIG! Augustus 2014

JUIG! Augustus 2014
In ons Augustus-uitgawe met Ilse Roux op die voorblad, kan jy meer lees oor hierdie gesogte trourokontwerper met ʼn passie vir die Bruid van Christus en gesonde huwelike. Lees in aansluiting hierby die artikel, ‘Genees die Pyn’, met praktiese advies om konflik in die huwelik op te los, asook ʼn insiggewende artikel van Gretha Wiid hoe om die stille verslawing van pornografie die hoof te bied. Vind uit hoe jy betrokke kan raak by FOR SA wat namens die Christen-kerk oor geregtelike kwessies praat en hoe jy vervolgde Christene in samewerking met Geopende Deure kan bemoedig. Peter Hammond gee uiters interessante feite weer in sy geskiedenisartikel oor die 100ste herdenking van die Eerste Wêreldoorlog en bespreek in nog ʼn geskiedenisartikel, die eerste sendeling na Suid-Afrika, Georg Schmidt. Lees die artikels oor Vladimir Putin en dagga vir medisinale gebruik en gee ons jou mening. Lees ook ʼn treffende artikel, ‘Seuns en Huurlinge’ van Angus Buchan. Hierdie nuutste uitgawe van JUIG! Tydskrif sal 21 Julie op die rakke beskikbaar wees. Moet dit nie misloop nie!

-    Silwerkroon-toekenning
-    FOr SA  ̶  ʼn Mondstuk Vir Die Christen-kerk In Suid-Afrika
-    Vat Hande Om Vervolgde Christene Te Bemoedig   ̶  Geopende Deure
-    Is Vladimir Putin ʼn Christen?
-    Dagga Vir Medisinale Gebruik  ̶  Die Argument Om Die Dwelm Te Wettig
-    Dagga Vir Medisinale Gebruik  ̶  Waarom Dit Gevaarlik Is
-    God Is Steeds Op Sy Troon
-    Jesus In Die Bybel
-    Die Bybel In ʼn Neutedop: Nehemia
-    Emosionele Bagasie: Dawie Spies
-    Sekulêre Invloed En Materialisme In Die Kerk: Bennie Mostert
-    Pornografie  ̶  ʼn Stille Geheim: Gretha Wiid
-    Ilse Roux  ̶  Getrou Aan Jesus
-    Genees Die Pyn
-    As Ek Geweet Het Dit Is Die Here: Stephan Joubert
-    Seuns En Huurlinge: Angus Buchan
-    Laat Jou Lewe Spreek: Myan Subrayan
-    Die Eerste Wêreldoorlog
-    Georg Schmidt En Die Morawiese Sending In Suid-Afrika
-    Lof Met Louis  ̶  Hoe ‘Kook’ ʼn Mens Vir Die Koning?
-    Dominus Illuminatio Mea  ̶  Die Here Is My Lig
-    Oom Karoolus En Lente Se Moewie
-    Karien Basson
-    Op Die Man Af!  ̶  Dissipel Van Jesus: Ons ‘Gewilde’ Slagspreuk


Artikels in Ons Tydskrif

Is Vladimir Putin n Christen
Dit is ʼn ongelooflike ommeswaai dat lande wat vroeër agter die Ystergordyn was, nou die hoogste persentasie kerkbywoning ...
Lees Meer...
Ilse Roux: Getrou aan Jesus
Ilse Roux is hierdie maand op ons voorblad en haar innerlike skoonheid straal uit haar gelaat. Sy ontwerp asemrowende trourokke wa ...
Lees Meer...
Die Stille Geheim
Verslawings is skadelik vir 'n huwelik – of dit nou alkoholmisbruik of dobbel is. Daar is so baie plekke waar mense om hulp ...
Lees Meer...
God Is Steeds Op Sy Troon
Die woorde van Jesus spreek tot ons hedendaagse werklikheid: "In die wêreld sal julle dit moeilik hê..." Tel ...
Lees Meer...
Sekulere invloed en materialisme in die Kerk
Die afgelope dekades het bewys dat materialisme en sekularisme die grootste hindernisse in die verkondiging van die Evangelie is. ...
Lees Meer...
EVANGELISASIE IN SY NAAM
Al wat oorbly nadat iets heeltemal verbrand het, is n hopie as, wanneer daar niks meer oor is om te brand nie.Dit verteenwoordig d ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication