God is nie n mens dat Hy sal lieg nie.

Num 23:19a.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
JUIG! Sept-Okt 2014

JUIG! September/Oktober 2014
Wil jy meer uitvind oor die sogenaamde bloedmane, of wat die Bybel oor verassing te sê het? Lees meer hieroor in ons September/Oktober uitgawe en laat ons weet wat jou mening daaroor is. Retief en Isabel Burger, wat onlangs getroud is, pryk op ons voorblad. Lees hoe hierdie gesalfde paartjie ontmoet het en watter insigte en advies hulle oor wag vir ‘die regte een’ en verhoudings het. Vir die manne is daar artikels oor Drummond Robinson se ‘Manne Van Eer’; die boer, Jannie Moolman, van die plaas Rusoord waar die Karoo Mighty Men Saamtrek vir die afgelope paar jaar gehou word; asook ʼn artikel oor die Mighty Men KZN. Daar is ook leesstof vir die dames met ʼn inspirerende artikel van Retah McPherson oor die omheinde en afgebakende tuin van ons hart en die artikel, ‘Wat is jou nalatenskap – vroue van geloof en moed’ wat elkeen sal inspireer en bemoedig. Leer die aanbiddingsgroep, Casting Crowns, beter ken en lees oor die wenner van Tygerberg 104FM se Gospel Talent Search, Henry Pike. Hierdie uitgawe, vol artikels wat jou Gees sal voed, sal 1 September op die rakke beskikbaar wees.

- Behou Perspektief: Stephan Joubert
- 12 Maniere Om Nader Aan God Te Kom
- Taal: Gawe Van God Of Afgod?
- Feba  ̶  Radio Suid-Afrika
- Colombia: Gesinne In die Vervolgde Kerk   ̶  Geopende Deure
- Word Jy Deur Sonde Verlei?
- Die Bybel In ʼn Neutedop: Ester
- Bloedmane  ̶  Tekens In Die Hemelruim
- Die Graf Of ʼn Urn?
- Hoe Die Media Jou Kinders Seksualiseer
- Dié Alternatief Ná Matriek
- Retief En Isabel   ̶   Gedugte Span Vir Die Koninkryk
- Wat Is Jou Nalatenskap?
- Klara Majola
- Die Tuin In Jou Hart: Retah McPherson
- Carl Hugo Gutsche
- Manne Van Eer
- Bied God Jou Beste: Myan Subrayan
- Wees Voorbereid Vir Die Ewige Lewe: Angus Buchan
- Mighty Men Saamtrek In KZN
- Jannie Moolman
- Casting Crowns
- Henry Pike
- Lof Met Louis  ̶  Wat Van Liedjie No. 7?


Artikels in Ons Tydskrif

Retief En Isabel: Gedugte Span Vir Die Koninkryk
Retief Burger is onlangs met die energieke Isabel Mischke getroud. Hy is een van Suid-Afrika se mees geliefde aanbiddingsangers en ...
Lees Meer...
TAAL: Gawe Van God Of Afgod
Die diversiteit van tale, nasies en stamme kom juis van God en Hy put vreugde uit die diversiteit van Sy skepping. Onlangs het daa ...
Lees Meer...
Die Graf Of n Urn?
Vandag word verassing as ʼn meer omgewingsvriendelike opsie beskou as om begrawe te word en is hóé daar van jou ...
Lees Meer...
Hoe Die Media Jou Kinders Seksualiseer
Justin Bieber en Miley Cyrus is maar die nuutste voorbeelde van die skade wat die media aanrig deur puberteit uit te buit en kinde ...
Lees Meer...
Word Jy Deur Sonde Verlei?
ʼn Bekende psigiater, dr. Karl Menninger, het die boek, 'Whatever Became Of Sin?', geskryf. Hy was nie ʼn Christen nie en ...
Lees Meer...
EVANGELISASIE IN SY NAAM
Die oomblik toe Johannes die Doper vir Jesus in die Jordaanrivier gedoop het, wou God die Vader, nét so graag hierby betrok ...
Lees Meer...
JOY! Toer na ISRAEL en Jordanie
23 Oktober to 2 November 2014. Besoek al die top besienswaardighede van die Bybel en geniet die manjifieke Jordanie. R29 290 (all ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication