Maar die Woord van die Here, dit bly vir ewig. En hierdie Woord is die Evangelie wat aan julle verkondig is.

1 Pet. 1:25.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
JUIG! Mei 2015

JUIG! Mei 2015
In hierdie uitgawe van JUIG!, wat 27 April op die rakke beskikbaar sal wees, is daar iets vir almal. Met al die woelinge in ons land bied ons geestelike bemoediging met artikels van Angus Buchan, Stephan Joubert en Elza Meyer. Ons neem ook van die kwellende landskwessies onder die loep met die artikels, ‘Geskiedenis in perspektief en ‘Jan van Riebeeck – pionier, stigter en ontdekker’, waar ons die belang van geskiedenis, geskiedkundige figure en identiteit bespreek. Ons ondersoek die stand van sake ten op sigte van terrorisme: Waarom dit toeneem, hoe ons moet reageer en hoe om effektief te bid wanneer Christene onthoof word. In aansluiting hierby bied ons sendingartikels van Sending Sonder Grense, FEBA en Geopende Deure om jou op hoogte te hou van sendingbedienings en manier waarop jy jou Christen-broers en -susters kan ondersteun. Lees gerus ook die insiggewende artikel oor die mite dat menslike en sjimpansee-DNS met net 1% van mekaar verskil. Waarom sou evolusie-wetenskaplikes willens en wetens aanhou om dié mite te verkondig, wat selfs van binne eie geledere as onjuis beskou word? Vind uit wie die drie Christen-wetenskaplikes was wat Einstein se helde was en teen sy muur gepryk het. Ons sluit ook ons reeks oor stiefouers af met die artikel, ‘Dissipline in die saamgestelde gesin’. Lekker lees!

-    Interessante Feite Oor Moeders
-    Terrorisme  ̶  Die Nuwe Stand Van Sake
-    Bring Lig En Lewe  ̶  Sending Sonder Grense
-    Van Die Ooste Na Die Weste  ̶  FEBA
-    Kameroen  ̶  Geopende Deure
-    Geskiedenis In Perspektief
-    Jan Van Riebeeck
-    Die Bybel In ʼn Neutedop: Hooglied
-    Kortpad Deur Die Bybel: Stephan Joubert
-    ʼn Oop Hemel: Elza Meyer
-    Die Abraham-reis
-    Die Silwerkroon-toekenning 2015
-    Einstein Se Helde
-    Die Mite Van Die 1%
-    Dit Kos ‘Guts’ Om Te Bly Glo
-    Christenskap In Die Werksplek
-    Skakel Jou Brein Aan  ̶  Meer-As-Een-Ding-Gelyktydig-Doen Is ʼn mite
-    Natuurlike Genesing
-    Beth Moore  ̶   Breek Vry
-    Nuwe Lewe In Christus
-    Dissipline In Die Saamgestelde Gesin
-    Oppas Dat Jy Nie Val Nie: Angus Buchan
-    NueLight  ̶  ʼn Nuwe Klank
-    Tygerberg 104FM  ̶  Anton Treurnich
-    Op Die Man Af  ̶  Hoe Belangrik Is Erkenning Vir Jou As Christen?


Artikels in Ons Tydskrif

Ontdek Ware Vryheid
So baie Christene gaan gebuk onder die juk van pyn, vrees, of verslawing, ens. In haar gewildste Bybelstudieboek, 'Breek Vry', geb ...
Lees Meer...
In Perspektief
"Die geskiedenis is die bewaarder van die herinnering van grote dade en die getuie van die verlede, die voorbeeld en die leer ...
Lees Meer...
Hoeveel Verskil Ons Van Ape?
Ons sien dikwels stellings wat daarop aanspraak maak dat die DNS van die mens en die sjimpansee 'amper identies' is, en dat dit sl ...
Lees Meer...
Die Nuwe Stand Van Sake
Sedert die wisseling van die millennium het die aantal sterftes as gevolg van terreurdade vyfvoudig toegeneem; baie van die aanval ...
Lees Meer...
EVANGELISASIE IN SY NAAM
In beide die Evangelies van Mattheus & Markus, lees ons die welbekende verhaal van die hoofman oor honderd, wie se dienskneg deur ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication