God is nie n mens dat Hy sal lieg nie.

Num 23:19a.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
JUIG! Augustus 2015

In die Augustus-uitgawe van JUIG! wat 20 Julie op die rakke beskikbaar sal wees, dek ons ʼn verskeidenheid interessante onderwerpe. Ons bespreek godsdienskwessies soos: Hoe verskil die Islamitiese djihad van die geweld in die Ou Testament; die Antichris; en wie of wat is die Moslem Mahdi. Daar is twee interessante artikels oor ewolusie en die skepping – in, ‘Kan al daardie wetenskaplikes verkeerd wees’, word ondersoek ingestel na verkeerde wetenskaplike oortuigings wat vir hondere jare lank voortgeduur het omdat dit op filosofiese idees en nie op waarneming gebaseer was nie. In ons sendinggedeelte vier ons saam met Geopende Deure 60 jaar van diens aan die vervolgde Kerk met ʼn artikel oor Broer Andrew, die geliefde stigter van die bediening. In die artikel, ‘Moord in Kaboel’, deel Hannelie Groenewald haar getuienis met ons nadat haar man en kinders vir Christus in Afganistan gesterf het. Hettie Brittz spreek in die artikel ‘Is Gesag uit die mode?’ die kwessie rondom ouerlike dissipline en gesag aan en ons bied praktiese raad aan diegene wat hulle werk verloor het. Dr. Peter Hill spreek die aktuele saak van vetsug en die metaboliese sindroom aan. En laaste maar beslis nie die minste nie, ons gesels met Elza Meyer oor haar bediening, die uitdaging aan die Kerk en haar lewensdroom. Lekker lees! 

 

-    Ek Glo Nie In Ateïste Nie

-    Kan Al Daardie Wetenskaplikes Verkeerd Wees? 

-    TWR Nuus 

-    Broer Andrew  ̶  Geopende Deure

-    Die Antichris

-    Die Moslem Mahdi

-    Hoe Verskil Die Islamitiese Djihad Van Die Geweld In Die Ou Testament?

-    Die Hart Van Elza Meyer 

-    Sippora: Gerald Ferreira

-    Die Bybel In ʼn Neutedop: Jeremia & Klaagliedere

-    Omskep Die Alledaagse In Feesgeleenthede: Stephan Joubert

-    Christenskap In Die Werksplek


Artikels in Ons Tydskrif

Keer Terug Na God
Elza Meyer is die stigter van Turn2God Bedieninge, NG Kerkpredikant, ʼn outeur en baie gewilde spreker by konferensies landswy ...
Lees Meer...
Hannelie Vertel Haar Gesin Se Verhaal
Verlede jaar het ons almal se hart uitgegaan na die vrou wie se man en twee kinders deur Taliban-rebelle in Kaboel vermoor is. In ...
Lees Meer...
Waar Is Die Bewyse?
Daniel Kolenda het al drie keer op sy Facebook-blad uitdagings aan ate´ste gerig om spesifieke geldige bewyse vir Darwinse ewolusi ...
Lees Meer...
Is Dit Uit Die Mode?
Hoe het ons kultuur daarin geslaag om gesagsfigure belaglik en ongewild te maak? Hoe het oneerbiedigheid so aanvaarbaar geword? In ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication