Verbly julle in die Here en juig, regverdiges, jubel alle opregtes!

Ps.32:1.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
JUIG! Sept/Okt 2015

In hierdie uitgawe van JUIG! is daar heelwat artikels wat genesing vir die gees, siel en liggaam sal bied. In Go Natural se artikel vertel Johan Jacobs ons waarom Christene nie siek hoef te wees nie, vind uit oor genesingsdienste wat Fergus Buchan hierdie maand in die Wes-Kaap gaan aanbied en lees Regardt Verster se getuinenis van volkome genesing nadat hy sy nek in ʼn motorongeluk gebreek het. Stephan Joubert spreek die negatiwiteit en afbrekende kommunikasie aan wat tot siektetoestande en gebroke verhoudings kan lei. In Gretha Wiid se rubriek bespreek sy finansies en die huwelik en hoe om die slaggate te vermy en ʼn gesonde huweliksverhouding te kweek. Henry Jackson gee in sy artikel, ‘Vrees of Vrede?’, raad oor hoe om vrees en trauma ná ʼn gewelddadige aanval te verwerk en hoe om tot vergifnis en vrede te kom. Vir rugbygeesdriftiges is daar ʼn artikel van Manne van die Woord waarin Pierre Spies, Jannie de Beer en Ollie le Roux hulle ervaring van die rugbywêreldbeker bespreek en ʼn voorspelling waag op die Bokke se kanse vir 2015. Frans Ludeke praat in ons voorbladartikel oor sy geloof, sy gesin en sy nuwe begin in Fidji. Ons bied ons sendingartikels van FEBA en Geopende Deure om jou op hoogte te hou van sendingbedienings en manier waarop jy jou Christen-broers en -susters kan ondersteun. Die September/Oktober-uitgawe van JUIG! sal 31 Augustus op die rakke beskikbaar wees. Lekker lees!

 - VSA vs Rusland  ̶  Die Stand Van Dié Nasies

- Radio Wat Die Lewende Woord Aan Die Mense In Rusland Bring  ̶  FEBA

- ʼn Gevaarlike Geloof   ̶  Geopende Deure

- Die Bybel In ʼn Neutedop: Esegiël 

- Frans Ludeke

- 2015 Rugbywêreldbeker In Engeland  ̶


Artikels in Ons Tydskrif

Frans Ludeke - God is getrou
Frans Ludeke het vroeër vanjaar na agt jaar as hoofafrigter van die Bulle uitgetree en is op pad na die 2015 Rugbywêreldbeker as ...
Lees Meer...
Manne van die Woord
Dit is die 2015 Wêreldbeker! Die wedloop om die William Webb Ellis-trofee. Dit is die hoogtepunt vir alle rugbyspelers en rugbyli ...
Lees Meer...
Regardt Verster
Regardt Verster is n belowende jong krieketspeler wat hopelik nog diep spore in ons land se sportgeskiedenis gaan trap. (Hy was in ...
Lees Meer...
Kan te veel geld jou huwelik vernietig
1 Timoteus 6:9-10 leer ons wat die waarheid rondom te veel geld of n begeerte na rykdom is: Mense wat begeer om ryk te wees, val i ...
Lees Meer...
Vrees of vrede?
Henry het pas die boek, âAnother Farm in Africaâ, uitgegee waarin hy hulle merkwaardige verhaal vertel. Dit is &ac ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication