Maar hierdie wondertekens is beskrywe sodat julle kan glo dat Jesus die Christus is, die Seun van God, en sodat julle deur te glo, in Sy Naam die lewe kan he.

Joh. 20:31.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
JUIG! Desember 2015

Lees in hierdie uitgawe oor Homo naledi en die belangrike vrae rondom hierdie ontdekking. In aansluiting hierby is daar ook die artikel, 'Is die mens 'n vergeestelikte homonide?'. Daar is die aangrypende getuienis van Fanie Scanlen, ʼn polisieoffisier wat sewe keer tydens ʼn aanval gesteek is en in die hospitaal ʼn visioen van die Kruis gesien het. Lees ook ons lesers se mening oor die NG Kerk se sinodale besluit om gay huwelike en gay predikante in die kerk te erken. Ons voorbladartikel, 'Jesus Christus ̶ Wie is Hy?’ is ʼn interessante bespreking van die eensydige Jesus-figure wat gewildheid verwerf het in die kontemporêre Westerse Christelike kultuur: byvoorbeeld die ghoeroe-Jesus, die sosialistiese en polities-korrekte Jesus, die ‘He-man’-Jesus, die patriotiese Jesus, die dr. Phil-Jesus, die voorspoed-Jesus, die beste-vriend-Jesus en die wettiese Jesus.

ARTIKELS IN HIERDIE UITGAWE:

  • ʼn Seisoen Van Geloof: Angus Buchan
  • Julle Mening Is...
  • TWR Nuus Verkondig Hoop Aan Die Wêreld
  • Midde-Ooste ̶ Geopende Deure
  •  ʼn Maria-Kersfees: Gerald Ferreira
  • 40 Wonderwerke Van Jesus


Artikels in Ons Tydskrif

Jesus Christus: Wie is Hy?
Dit is daardie tyd van die jaar wanneer ons weer Kersfees en die geboorte van Jesus Christus van Nasaret vier, die Verlosser van d ...
Lees Meer...
40 Wonderwerke van Jesus
Die meeste van ons kan ʼn paar van Jesus se wonderwerke noem, maar weet jy wat al 40 die wonderwerke was, wat in die Bybel genoem ...
Lees Meer...
Naledi: Hoe nou gemaak?
Is Homo naledi, wat deur professor Lee Berger en sy span ontdek is, ʼn nuwe spesie of bloot net ʼn gewone mens met ân paar ...
Lees Meer...
Sewe keer misgesteek
Lees hoe polisieoffisier, luitenant-kolonel Fanie Scanlen, ʼn verwoede mesaanval wonderbaarlik oorleef het en ʼn hoe ʼn lewensvera ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication