Maar die man wat julle in die verwarring bring, wie hy ookal mag wees, God sal hom straf

Galasiers 5:10

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
JUIG! Januarie 2016

Laat hierdie uitgawe jou inspireer vir die nuwe jaar wat voorlê. Elza Meyer en Stephan Joubert moedig jou aan om jou visie en Sy plan vir jou lewe van die Vader te ontvang voordat jy hierdie jaar verder aanpak. ‘Agenda’ is ʼn moet-lees-artikel wat jou as Christen sal inlig en toerus om die sosialistiese agenda, wat stadig maar seker posvat in die samelewing, te erken en te kan teenstaan. Wat sê die Bybel oor selfverdediging en bewapening? Kan 'n Christen 'n wapen aanhou? Vind meer uit hieroor in 'Geloof en Vuurwapens'. 

Lees ook gerus die onderhoud met Arno van Niekerk en staan saam met hom vir God se plan vir ons nasie. Glimlag saam met ons oor kleingoed se snaakse sêgoed in, 'Uit die mond van die suigeling'. Lekker lees! 

 ARTIKELS IN HIERDIE UITGAWE:

-    Gees-geïnspireerde Visie Vir 2016: Elza Meyer

-    Afrikaans Wen Die Geveg! (Voorlopig...)

-    Ons Het Alles Om Na Uit Te Sien  ̶  In Hom: Errol Naidoo 

-    Vyf Keerpunte: Ons Kyk Terug Op 2015  ̶  InContext

-    Noord-Korea   ̶   Geopende Deure

-    Kirgistan  ̶  FEBA

-    Agenda

- Geloof & Vuurwapens

-    Arno Van Niekerk  ̶  Opstaan en Saamstaan

-    Barbara-Marié Immelman

-    Die Bybel In ʼn Neutedop: Joël

-    ʼn Oomblik Van Dapperheid Vir ʼn Leeftyd Se Vryheid: Gerald Ferreira

-    God Beweeg Mense: Stephan Joubert

-    Laat Die Lig Deur

-    Generaal James Barry Hertzog, Held Van Die Anglo-Boereoorlog 

-    Gluten  ̶  Is Dit Die Vyand?

-    Die Gevolge Van Emosionele Mishandeling

-    Oorwinning Oor Die Duisternis

-    Die Geldigheid Van Die Bybel In Psigoterapie

-    Geloofsopvoeding Vir Jou Kind

-    Uit Die Mond Van Die Suigeling...

-    NueLight  ̶  ʼn Nuwe Klank

-    Tygerberg 104FM  ̶  Gebed En Aksie Gaan Hand Aan Hand

-    Op Die Man Af!  ̶  D.O.E.N.


Artikels in Ons Tydskrif

OpStaan & Saamstaan
In ons voorbladartikel gesels ons met dr. Arno van Niekerk, ʼn senior lektor en ekonoom aan die Universiteit van Bloemfontein en s ...
Lees Meer...
12 Leuens Oor Afrikaans
Teen die einde van verlede jaar was die Universiteit van Stellenbosch (US) in n taalstryd gewikkel nadat die rektor, prof. Wim de ...
Lees Meer...
Vuurwapens en Geloof
Kan Christene vuurwapens besit? Moet n mens dan nie net op God se beskerming vertrou nie? Vind uit wat die Bybel oor selfbeskermin ...
Lees Meer...
God Beweeg Mense
God het groot planne met elke nuwe "Niveve"...ook met jou. Maak net seker jy is nie soos Jona op n "veilige boot" iewers heen aant ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication