God is nie n mens dat Hy sal lieg nie.

Num 23:19a.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
JUIG! Junie/Julie 2016

Hierdie uitgawe van JUIG! is propvol positiewe artikels wat jou sal bemoedig met talle van hulle wat jou van praktiese maniere sal vertel waarop mense hulle geloof uitleef en ʼn verskil in ons land help bewerk.

Lees gerus ons voorbladartikel oor Joe Niemand en sy nuwe CD, Vryheid, wat oor die identiteit van die Afrikaner gaan met die Here wat soos ʼn goue draad deur ons geskiedenis gevolg kan word. 

Ons medewerkers Corné Krige, Arno van Niekerk en Stephan Joubert se artikels moedig ons aan om te woeker met ons talente, om ons lewe op die fondasie van Christus en niks anders te bou nie en dat Jesus genoeg is vir alles wat ons in die gesig moet staar. Greta Wiid moedig ons aan om ons kinders ‘God-gereed’ te maak en David Malherbe brei in sy artikel verder uit hoe om op praktiese wyse grense te stel in ʼn oorvol lewe. 

Lees ook oor Solidariteit en hoe hulle verskillende afdelings, kanale vir ons bied om ʼn positiewe bydrae en verandering in ons land teweeg te bring. Geniet hierdie positiewe en bemoedigende uitgawe en laat dit jou inspireer en toerus vir die maand wat voorlê. Lekker lees! 

 ARTIKELS IN HIERDIE UITGAWE:

- Ek Het Geleer...

- Kerke Beplan Groot Veldtog Vir Versoening

- KMMC 2016  ̶  Duisende Bid Vir Herstel

- Suster Liu Se Lewe Verander Deur “Draagbare Sendeling"  ̶  FEBA 

- Sirië: Burgeroorloog Van Vyf Jaar  ̶  Geopende Deure

- #SAMustRise Vrede En Hoop: Errol Naidoo 

- Klein Begin – Groot Nalatenskap

- Waarom Sou God Hom Ophou Met ʼn Klein Planeetjie?

- Jesus Is Genoeg, Regtig: Stephan Joubert

- Die Bybel In ʼn Neutedop: Miga

- God Rig ʼn Bevryder Op: Gerald Ferreira

- Christenskap, ʼn Geloof Wat Ons Anker

- ʼn Samelewing Wat Op Sand Bou: Arno Van Niekerk

- Joe Niemand

- Woeker Wys Met Jou Talente: Corné Krige

- Solidariteit: Na 114 Jaar Sterker As Ooit!

- Dorsles Vir ʼn Volhoubare Toekoms

- Deur Te Doen, Blom Die Boom

- Tuisonderrig: ʼn Geloofwaardige Alternatief Tot Formele Onderwys

- Christenskap In Die Werksplek

- Maak Jou Kind God-Gereed: Gretha Wiid

- Die Geheim Agter Allergieë

- ʼn Gesonde Leefstyl Is Nie Duur Nie

- Vroue Van Die Bybel

- NueLight  ̶  ʼn Nuwe Klank

- Tieners En Leiers: Christen-Avontuurkampe

- #GROOTindieklein  ̶  Tygerberg 104FM  

- Op Die Man Af! Daar Is Hoop Selfs Na Die Dood

 


Artikels in Ons Tydskrif

Maak Jou Kind God-Gereed
Dit is altyd moeilik om nee te se as jou kind regtig graag iets wil hê, terwyl jy dalk weet dat dit nie goed, of nie die regte ty ...
Lees Meer...
God Rig N Bevryder Op
Lees in hierdie artikel die verhaal van die held, Ehud. Israel het gesondig en moes daarom vir agtien jaar lank onderdanig wees aa ...
Lees Meer...
Duisend Bid Vir Herstel
Die 2016 Karoo Mighty Men Konferensie (KMMC) het onlangs weer in Middelburg plaasgevind. Dit was ʼn naweek waartydens verhoudings ...
Lees Meer...
N Geloof Wat Ons Anker
Ons beleef almal uitdagings. Die lewe kan soms veeleisend raak, en in stryd met sommige teologiese denkrigtings wat die rondte doe ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication