Vertrou jou lewe aan die Here toe. Vertrou Hom en Hy sal vir jou sorg.

Ps 37: 5.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
JUIG! Augustus 2016

JUIG! Augustus 2016

 In hierdie uitgawe is daar artikels propvol inligting oor groenenergie, lees gerus: ‘Hernubare Energie, Pronkstuk Van Die Groen Rewolusie’; ‘Energie: Alternatiewe is haalbaar’; en ‘Neem Beheer van energieverbruik!’ Dr. Michelle Strydom verduidelik waarom perfeksionisme tot siektes soos diabetes en Alzheimer se siekte kan lei en Johan Jacobs van Go Natural bespreek die belang daarvan om by die grondoorsaak van siektetoestande uit te kom.

Voed jou gees met ons gereelde medewerkers se uitstekende bydraes en neem gerus kennis van Hallelujah Namibia en Gospel Skouspel 2016 – twee gospel- en aanbiddingsgeleenthede wat jy nie moet misloop nie.

Laat die positiewe artikels in hierdie uitgawe jou inspireer vir die maand wat voorlê. Lekker lees!

ARTIKELS IN HIERDIE UITGAWE:

-    Hallelujah  ̶  ʼn Nasie Bring Lof

-    Wen Verlore Veld Terug: Corné Krige

-    Die Kerk, ʼn Pilaar Vir Die Wêreld: Errol Naidoo

-    Quo Vadis  ̶  Waarheen Gaan Suid-Afrika: Elza Meyer

-    Tunisië  ̶  Geopende Deure

-    ʼn Sterker Stem Vir Jesus  ̶  TWR

-     Susan Lombaard, Onbeskaamd Afrikaans

-    Kaaps-Hollandse Argitektuur

-    Christenskap In Die Werkplek

-    Hernubare Energie, Pronkstuk Van Die Groen Rewolusie

-    Energie: Alternatiewe Is Haalbaar

-    Neem Beheer Van Energieverbruik!

-    Vertrou Op God

-    Die Bybel In ʼn Neutedop: Nahum

-    Nie My Wil Nie


Artikels in Ons Tydskrif

Nie My Wil Nie
Wanneer ons sê dat ons saam met Christus gekruisig is en sterf aan die selflewe, wat bedoel ons dan eintlik? Dit beteken dat ons ...
Lees Meer...
Quo vadis - Waarheen Gaan SA
Te veel Suid-Afrikaners is teleurgesteld in beide die staat en die kerk. Gebeure in ons land lei tot kommer omdat basiese morele w ...
Lees Meer...
Vertrou Op God - Psalm 111
Die Christen-lewe behels seeninge en stryd, en ons kan beide te wagte wees. Ek vertrou dat daar altyd meer seeninge as geestelik s ...
Lees Meer...
Is Daar Regtig n Hel
Ons leef in n tyd waar sommige mense nie wil glo dat daar na die dood n oordeel gaan wees waar mense gestraf gaan word vir wat hul ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication