Jy moet die Here jou God liefhe met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag en met jou hele verstand, en jou naaste soos jouself.

Eksodus 20:1

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
JUIG! September 2016

JUIG! September 2016

In hierdie uitgawe kyk ons saam met Radiokansel terug oor 35 jaar van bediening. Lees ook Gustav  Petersen, die seun van die besturende direkteur van Kansel Media Groep, dr. Roelf Petersen, se getuienis oor sy nieroorplanting. Daar is ook ʼn wonderlike getuienis van pastoor Dee Harris wat haar stembande weens kanker verloor het, maar steeds oor God se goedheid praat. Myan Subrayan gee goeie raad oor die uitdagings van emigrasie.

Laat dr. Bennie Mostert se artikel oor volhardende gebed wat tot die val van die Berlynse muur gelei het, jou inspireer om aan te hou bid vir ons land!

Lees hierdie artikels en nog vele meer in ons September-uitgawe wat jou sal bemoedig, inlig en inspireer. Lekker lees! 

ARTIKELS IN HIERDIE UITGAWE:

-    Vir Verandering Voeg Sout By: Errol Naidoo

-    Afrikaanse Musiek

-    Radiokansel Vier 35 Jaar!

-    Vergifnis  ̶  Geopende Deure

-    Hoekom Radio  ̶  FEBA

-    Hoe Om Te Reageer Wanneer Jou Geloof Bespot Word

-    Geestelike Straatvegters: Stephan Joubert

-    Geloof Sonder Werke Is Dood

-    Die Gras Is Nie Altyd So Groen Nie

-    Die Bybel In ʼn Neutedop: Habakuk

-    Lojaliteit Teenoor God: Gerald Ferreira

-    Gebed En Die Val Van Die Berlynse Muur

-    Bethel  ̶  Gewild. Omstrede. Invloedryk

-    Hoekom Genees God Soms Nie?

-    ʼn Nier Vir My Broer

-    Christen In die Werkplek

-    Leana Platt  ̶  Gryp Die Nuwe Lewe Aan

-    Dee Harris ̶  Jy Sal Nie Stilgemaak Word Nie

-    Ons Kinders Verdrink In ʼn See Van Seks: Gretha Wiid

-    Uitvlucht

-    Op Die Man Af! Hoe Tree ʼn “Regte Man” Op Teenoor Sy Vrou

-    Terugblik Op Tygerberg 104FM Se Jaar

-    Gospel Skouspel Vier Sy Tiende Jaar

-    4de Rut Vroue Konferensie 


Artikels in Ons Tydskrif

Vir Verandering Voeg Sout By
Mense is desperaat vir verandering, maar om daardie verandering teweeg te bring, moet ons die verandering wees.
Lees Meer...
Gebed En Die Val Van Die Berlynse Muur
Sedert 1917 by die aanvang van kommunisme het Christene begin bid. Deur die dekades heen het miljoene Christene buite en binne die ...
Lees Meer...
Die Gras Is Nie Altyd So Groen Nie
Ek het 12 jaar lank in Nieu-Seeland gewoon voordat ek en my gesin na Suid-Afrika teruggekeer het en ek raai mense aan om nie oorha ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication