Maar nou se die Here: Draai met volle oorgawe terug na my toe! Vas, huil en treur! Moenie julle klere skeur omdat julle hart seer is nie, skeur julle harte!

Joel 2:12,13

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
JUIG! Oktober 2016

JUIG! Oktober 2016

Laat hierdie uitgawe jou inspireer vir die lente.  Maak seker dat jy die artikel, 5 Verrassende geestelike voordele van minder besittings, lees.  Dit sal jou aanspoor om jou lewe en huis hierdie lente te ontrommel.  Ter voorbereiding van matrieks wat moet besluit wat hulle volgende jaar gaan doen, bied ons vier uitstekende opsies vir jou kind se oorbruggingsjaar in ons ‘gap year’-afdeling.

Kry waardevolle gesondheidsraad in die artikel, Bemagtig jou immuunstelsel, en, Geestelike oorsaak van hoë bloeddruk.

Lees ook gerus die onderhoud met Julita Kok en put inspirasie uit haar getuienis, asook uit Lee Grady se getuienis in, God Is Ook In Elke Klein Wonderwerk.  Lekker lees! 

ARTIKELS IN HIERDIE UITGAWE:

-    Afrikaanse Literatuur

-    Die Krag Van Een

-    Van Trane Na Blydskap  ̶  TWR

-    Die Transformerende Krag Van Gebed  ̶  Geopende Deure

-     Reis Saam Met Geopende Deure

-    Die Bybel In ʼn Neutedop: Sefanja

-    “Volg My!”

-    Liberale Denke  ̶  Waar Staan Ons? (Deel 1): Arno van Niekerk

-    Die Kerk Durf Die Geheim Van Die Linksgesindes Nie Ignoreer Nie

-    Die Eenvoud En Krag Van Die Evangelie: Elza Meyer

-    Julita Kok  ̶  ʼn Nuwe Lig ʼn Nuwe Lewe

-    5 Verrassende Geestelike Voordele Van Minder Besittings

-    Christenskap In die Werkplek

-    Hoe Lyk ʼn Ware  Leier: Corné Krige

-    Geestelike Oorsaak Van Hoë Bloeddruk


Artikels in Ons Tydskrif

Angus Buchan: Stry Die Goeie Stryd Van Die Geloof
Soos die meeste van ons lesers teen dié tyd weet, het die gay-regte-beweging in Skotland en Ierland onlangs ân veldtog va ...
Lees Meer...
5 Verrassende Geestelike Voordele Van Minder Besittings
Vir ons was die bedoeling met minimalisme om ons finansies te help bestuur. Hier is hoe dit ons geloof gehelp het: Agt jaar gelede ...
Lees Meer...
Liberale Denke: Waar Staan Ons?
Ons word in hierdie 21ste eeu oorspoel deur liberale denke wat toenemend as die norm voorgehou word. Kwessies soos aborsie, altern ...
Lees Meer...
Ons Jeug Onder Aanslag: Die Stryd Woed Reeds!
Van die wetenskapklaskamer tot die vermaaklikheidsbedryf word ons jeug voortdurend ân dieet van sekularisme en ewolusionê ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication