U Woord, Here, staan vir altyd vas in die hemel.

Ps. 119:89.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
JUIG! November 2016
JUIG! November 2016
In hierdie uitgawe stel ons een van die volgende geslag se leiers aan ons lesers bekend. Teodor van der Spuy is die seun van ds. Dirkie van der Spuy en is van die begin van die jaar by Kerksondermure se jeug en jongmense betrokke as ʼn gemeenteleier. In die onderhoud praat hy oor die Kerk se grootste uitdaging ten opsigte van die jeug, en oor sy passie vir kleinsakeontwikkeling en armoedeverligting. Hy is voorwaar ʼn leier met ʼn positiewe uitkyk vir ons land.
Henry Jackson bespreek die talle teksverse wat na die ‘hart’ van die mens verwys en hoe dit op ons van toepassing is. Die hart is soos ’n skatkis. Dit wat jy daarbinne bêre, is wie jy word. As jy ernstig is oor jou geestelike lewe, is hierdie ʼn artikel wat jy nie moet misloop nie.

Lees hierdie artikels en nog vele meer in ons Desember-uitgawe wat jou sal bemoedig, inlig en inspireer.Lekker lees!

 ARTIKELS IN HIERDIE UITGAWE:
-    Die Bedreiging Van Seksuele Regte: Errol Naidoo
-    God Se Geregtigheid
-    Rusland: FEBA Se Werk Skielik Moeiliker!
-    Staan Sterk Te Midde Van Die Storm - Geopende Deure
-    Die Bybel In ʼn Neutedop: Haggai
-     Aan Tafel Saam Met Die Meester: Gerald Ferreira
-    Die Toestand Van Jou Hart
-    Teodor Van Der Spuy - Inspireer Ons Jeug
-    Woorde Van Wysheid
-    Dit Is Altyd Te Gou Om Tou Op Te Gooi
-    Christenskap In die Werkplek
-    Die Goeie Nuus Kersboomprojek
-    Oorkom Hoë Bloeddruk
-    Kankervry!


Artikels in Ons Tydskrif

Aan Tafel Met Die Meester
Jesus het Sy plek aan tafel ingeneem terwyl Hy moontlik aan Sy woorde kort tevore aan die skare gedink het...
Lees Meer...
Die Toestand Van Jou Hart
In Matteus hoofstuk 13 beskryf Jesus die koninkryk van God aan die hand van n paar gelykenisse. Die eerste is die gelykenis van di ...
Lees Meer...
Dis Altyd Te Gou Om Tou Op Te Gooi...
Een van die grootste organisasies ter wereld is die Quitters Club. Jy het nog nooit van hulle gehoor nie omdat hulle hulle byeenko ...
Lees Meer...
Tonge Wat Vernietig
Alhoewel ons in n land woon waar ons gebuk gaan onder hemelhoe statistiek vir verkragting en moord, word daar inderwaarheid baie m ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication