Wie maak jou so belangrik? En wat besit jy wat jy nie ontvang het nie? As jy dit dan ontvang het, waarom stel jy jou so aan asof jy dit nie ontvang het nie?

1 Korintiers 4:7

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
JUIG! Desember 2016

In hierdie uitgawe is daar lekker artikels om te lees terwyl jy vakansie hou.  Daar is Stephan Joubert se insiggewende artikel oor stereotipering en hoe om dit as Christen te vermy en te hanteer; Corné Krige moedig ons aan tyd saam met die Heilige Gees en in die Woord te bestee; en Arno van Niekerk spoor ons aan om instrumente van genesing te word.  

Daar is ook kort inspirerende woorde te vind in ‘Woorde van wysheid’ en ‘Vroue van geloof’.  En op ʼn ligter trant is daar ʼn artikel oor Afrikaanse sporthelde van die verlede.  Vir pa’s en ma’s wat hande in die hare sit met verveelde kinders tuis het ons het ook ʼn artikel ingesluit met prettige, bekostigbare gesinsaktiwiteite vir die vakansie.

Lees hierdie artikels en nog vele meer in ons Desember-uitgawe wat jou sal bemoedig, inlig en inspireer.  Lekker lees! 

 ARTIKELS IN HIERDIE UITGAWE:

-    Kerstyd Is Gesinstyd: Elza Meyer

-    Hoop In Jesus Op Die Frontlinie Van Vervolging  ̶  Geopende Deure

-    Ama En Die Verhaal Van Die Groot Boot: TWR 

-    So Systap Jy Stereotipes: Stephan Joubert

-    ʼn Christus Gesentreerde Lewe

-    Die Bybel In ʼn Neutedop: Sagaria

-    Wyse Manne Wil Hom Steeds Vind

-    Die Kersfees-Wipplank

-    Waarom Gedagtes Op Skrif?

-    Woorde Van Wysheid

-    Die Geheime Sleutel: Arno Van Niekerk

-    Christenskap In die Werkplek

-    Verkondig Jesus Aan Die Gebrokenes

-    Afrikaanse Sport

-    Gees Of Vlees: Corné Krige

-    Hoe Om Jou Denke Te Vernuwe

-    Vroue Van Geloof

-    Inenting  ̶  Maak ʼn Ingeligte Keuse

-    Gesinsaktiwiteite Vir Die Vakansie

-    Gospel Skouspel  ̶  10de Vertoning Verras 


Artikels in Ons Tydskrif

Jolige Gesinsaktiwiteite Vir Die Vakansie
Kan jy glo dat dit al weer daardie tyd van die jaar is?
Lees Meer...
Die Kersfees-Wipplank
Dit is moeilik om te glo, maar die Engelse parlement het eens op n tyd die viering van Kersfees in Engeland verbied. Die feesvieri ...
Lees Meer...
So Systap Jy Stereotipes
Ons sit almal hiermee opgeskeep...Ek praat van stereotipes. Stereotipes is onjuiste, oorvereenvoudigde idees oor ander mense. Part ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication