Maar hierdie wondertekens is beskrywe sodat julle kan glo dat Jesus die Christus is, die Seun van God, en sodat julle deur te glo, in Sy Naam die lewe kan he.

Joh. 20:31.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
JUIG! April 2017

In hierdie Paasuitgawe kyk ons na ʼn paar moeilike onderwerpe in die artikels: ‘Een maal gered, altyd gered?’ en ‘Selfdoodkrisis   ̶   Die jeug beleef meer druk’.  Laat Rooies Strauss se getuienis jou weer aanwakker om ander van die Goeie Nuus van Jesus Christus te vertel!  ʼn Skype-ouma gee haar getuienis en ons gee jou ʼn paar wenke om ook goeie verhoudings met kinders en kleinkinders te behou wat oorsee woon.  Lees gerus Elza Meyer se bemoedigende artikel, ‘Is God se guns ook vir my beskore?’ en lees natuurlik ook ons voorbladartikel gemik op ons viering van Paasfees – ‘Hy leef!’  – wat die opstanding as die lewensaar van elke ander Evangeliewaarheid bespreek.  

Lees ook in hierdie uitgawe van wonderlike toere na Israel; FEBA en Geopende Deure se insiggewende artikels oor sending en die vervolgde Kerk; en vier saam met CLF 60 jaar van taalryke en kleurvolle diens aan die Christelike gemeenskap.  

Hou jouself op hoogte van Christelike sake en wees ingelig sodat jy met insig kan bid. Lekker lees!  

 ARTIKELS IN HIERDIE UITGAWE:

-    Kom Ons Bid

-    Stof Tot Nadenke

-    Stel Jou Doelwitte Saam Met God: Corné Krige

-    Blaas Die Ramshoring: Errol Naidoo

-    Ontmoeting Met ʼn Eerste Generasie Kerk In Karakul, Kirgistan  ̶  FEBC

-    2017 Wêreldwaarnemingslys  ̶  Geopende Deure

-    Pelgrimwees Vir Die Fynproewer

-    Een Maal Gered, Altyd Gered?

-    Die Bybel In ʼn Neutedop: Markus Deel 1

-    Hy Lewe!  

-    Woorde Van Wysheid

-    Christenskap In Die Werkplek

-    Ek Soek Dié Wat Opgebruik Is  ̶   Rooies Strauss

-    Nuwe Seisoen Van Genade  ̶  Jannie Pelser

-    Selfdoodkrisis

-    God Se Guns  ̶  Is Dit Ook Vir My Beskore: Elza Meyer

-    Vroue Van Geloof

-    Bybelse Insigte Vir Gewigsverlies En ʼn Gesonde Lewe

-    Skyp-Ouma Riana Se Geloof Word Beloon

-    CLF Vier 60 Jaar Taalryk En Kleurvol

-    TBN-Televisiegids

-    Sommer Maar Net My Kind  ̶  Tygerberg 104FM 

-    Onderneem ʼn Pelgrimstog Na Israel!  ̶  Tygerberg 104FM 


Artikels in Ons Tydskrif

Hy lewe! Christus Se Opstanding
Die waarheid van die opstanding is die lewensaar van elke ander Evangeliewaarheid. Dit is die spil waarom alles van Christenskap d ...
Lees Meer...
Is Iemand Vir Ewig Gered Sodra Hulle Tot Bekering Kom?
Wanneer iemand Jesus as hulle Verlosser leer ken, betree hulle n verhouding met God wat hulle verlossing vir ewig waarborg. Verske ...
Lees Meer...
Is Sy goedheid Ook Vir My Beskore?
Wonder jy dalk waarom jy nie God se guns geniet nie? Val jou lewe dalk uitmekaar? Is jy desperaat vir uitkoms? Of gaan dit redelik ...
Lees Meer...
Ons jeug beleef toenemende druk
Dit is nie maklik om in vandag se wêreld n jongmens te wees nie. Net soos volwassenes, het jongmense ook daagliks te doen met al ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication