Ek skaam my nie vir die Evangelie van Christus nie,want dit is n krag van God tot redding vir elkeen wat glo, in die eerste plek vir die Jood, maar ook vir die nie-Jood..

Rom. 1:16

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
JUIG! Junie 2017

JUIG! Junie 2017

In hierdie Vadersdaguitgawe fokus ons uiteraard op die rol van vaders in twee artikels: ‘Christen-Vaders’ en ‘Die Beduidende Rol Van ʼn Vader’. 

Dit is ook ʼn unieke uitgawe wat die historiese It’s Time-geleentheid gedenk met ʼn 12-bladsy-artikel!Lees gerus die insiggewende artikels oor Vals nuus en die wettiging van dagga. Bennie Mostert se artikel moedig ʼn mens aan vol vuur en durf standpunt in te neem vir wat reg is en vir die Evangelie. 

Lees ook in hierdie uitgawe Annatjie Krige se getuienis oor die krag van woorde en hoe sy depressie met behulp van die Skrif oorwin het. 

Hou jouself op hoogte van aktuele sake en wees ingelig sodat jy met insig kan bid. Lekker lees! 

ARTIKELS IN HIERDIE UITGAWE:

-    Kom Ons Bid

-    Stof Tot Nadenke

-    Die Gevare Van Vals Nuus 

-    Geloofwaardige Nuus Vs. Vals Nuus

-    Jesus Sal Vir Ewig Regeer: Errol Naidoo

-    Kim Se Verhaal Is Nou Ook Ons Verhaal  ̶  FEBA

-    Alles Op Die Spel Om Geheime Gelowiges Te Versterk  ̶  Geopende Deure

-    ʼn Christelike Reaksie Op Die Wettiging Van Dagga

-    It’s Time-Gedenkartikel

-    Die Beduidende Rol Van ʼn Vader   

-    Christen-Vaders

-    10 Maniere Om Jou Kinders Te Leer Om Jou Te Respekteer

-    Bybel In ʼn Neutedop: Lukas Deel 1

-    Maak Jy ʼn Verskil: Bennie Mostert

-    Groei In Die Here: Stephan Joubert

-    Ontmoet Die Heilige Gees

-    Woorde Van Wysheid

-    Christenskap In Die Werkplek

-    Gerrie Bester

-    Om Te Lees...

-    Verbly ʼn Kind Se Hart

-    Vroue Van Geloof

-    Die Christen En Ongeregtigheid: Elza Meyer

-    Spanning Versus Lewensvreugde

-    Woorde Wat Lewe Bring   ̶  Annatjie Krige

-    TBN-Televisiegids

-    Gospel Skouspel Is Hier Om Te Bly!  ̶  Tygerberg 104FM 


Artikels in Ons Tydskrif

Its Time
Met hierdie 12-bladsy artikel gedenk ons die historiese Its Time-gebeddag wat op 22 April 2017 in Bloemfontein gehou is.
Lees Meer...
Hoe Groot Is Die Probleem?
Die term fake news het die titel, woord van die jaar vir 2016 verower en het veral op die voorgrond getree tydens die furore rondo ...
Lees Meer...
Christelike Reaksie Op Wettiging
Op 31 Maart 2017 het die Kaapse hoë hof beslis dat die verbod op dagga ongrondwetlik is. Die hof het dele van die Wet op Dwelms ...
Lees Meer...
Wees In Die Regte Wingerd
Geen ouer staan een keer per jaar voor hulle kinders met die opdrag: Groei drie sentimeter in die komende jaar of daar is moeilikh ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication