Jy moet die Here jou God liefhe met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag en met jou hele verstand, en jou naaste soos jouself.

Eksodus 20:1

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
JUIG! Julie 2017

JUIG! Julie 2017

 

In hierdie uitgawe doen ons verslag oor 'n paar onderwerpe waarvan Christene moet kennis neem. Ons kyk na gebeure soos Fees-Must-Fall-veldtogte, anti-Zuma-optogte en die Coligny-betogings, wat oor die afgelope paar jaar en maande in Suid-Afrika plaasgevind het as tekens dat Suid-Afrika se ‘Arabiese Lente’ dalk op hande mag wees. Lees ‘Rewolusie: Is Suid-Afrika volgende?’ om die antwoord op hierdie vraag te ontvang. Lees gerus ook ‘Die Darwin-effek  ̶  die bloedbevlekte nalatenskap van ewolusie’, in aansluiting hierby. 

Die artikel oor kinders en pornografie, ‘My 7-Jarige Seuntjie Het Pornografie Op Sy IPad Gesien’ is ʼn moet-lees-artikel vir elke ouer en lees ook sommer hoe jy jou kind kan help om groepsdruk te oorkom.

Lees ook in hierdie uitgawe oor Hettie Brittz se deelname aan die Freedom Climb-veldtog en die lesse wat God haar hierdeur geleer het. Sy praat ook oor verskillende ouerskapstyle en haar en Louis se hoop vir individue en gesinne. Hou jouself op hoogte van Christelike sake en wees ingelig sodat jy met insig kan bid. Lekker lees! 

ARTIKELS IN HIERDIE UITGAWE:

-    Kom Ons Bid

-    Stof Tot Nadenke

-    Hoe Verwerk ʼn Mens Teleurstelling: Corné Krige 

-    Rewolusie: Is Suid-Afrika Volgende?

-    Van Vlam Tot Veldbrand: Arno van Niekerk

-    Getraumatiseerde Jong Slagoffers Vind Toevlug In God  ̶  Geopende Deure

-    ‘Let My People Think!’ Met Dr. Ravi Zacharias   ̶  TWR

-    Die Darwin-effek  ̶  Die Bloedbevlekte Nalatenskap Van Ewolusie

-    Die Gevolge Van Darwinisme: Errol Naidoo

-    Bybel In ʼn Neutedop: Lukas Deel 2

-    Hoe Sou Dinge Anders Kon Wees: Gerald Ferreira   

-    Woorde Van Wysheid

-    Gerrie Bester

-    Christenskap In Die Werkplek

-    Hettie Brittz  ̶  God Se Hoop Vir Elke Individu En Gesin

-    Jy Is Sonder Gelyke

-    God Gee Vir Almal Nog ʼn Kans

-    Bevoegde, Verantwoordelike Bybelse Berading

-    My 7-Jarige Seuntjie Het Pornografie Op Sy IPad Gesien

-    Hoe Jou Kinders Groepsdruk Kan Oorkom

-    Die Krag Van Liefde Wat Siektes Genees

-    Orale Patalogie

-    Vroue Van Geloof

-    Wat Sê Die Bybel Oor Vakansie En Rus?

-    As Ek Moeg Word Vir Die Lewe In Die Stad

-    Gasvryheid   ̶  Herwinning Van Die Christelike Kultuur

-    TBN-Televisiegids

-    Suid-Afrika By ʼn KRUISpad  ̶  Tygerberg 104FM 

-    Gospel Skouspel Gered Danksy Borgskap!

 

 


Artikels in Ons Tydskrif

God Se Hoop Vir Elke Gesin
Hettie Brittz is voorwaar n vrou met vele talente hoewel sy dit sekerlik op haar beskeie manier sou ontken maar dit is juis wat He ...
Lees Meer...
Is Suid-Afrika Volgende?
Gedurende die afgelope paar jaar was daar n paar voorvalle wat baie politieke kundiges laat glo n Suid-Afrikaanse Arabiese Lente i ...
Lees Meer...
Verantwoordelike Pastorale Sorg
n Leraar is dikwels die eerste persoon by wie daar om hulp aangeklop word wanneer daar n probleem opduik, en die leraar moet dikwe ...
Lees Meer...
Genesing Vir Die Liggaam
Jesus het gesê die koninkryk van God behels om God lief te hê, om jouself lief te hê en om ander lief te hê. Dit is waar, self ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication