Jesus het daarop gereageer: Ek verseker jou, as iemand nie van bo (opnuut)gebore word nie, kan Hy die Koninkryk van God nie sien nie.

Joh 3:3.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
JUIG! Oktober 2017

JUIG! Oktober 2017

 

Ons Oktober-uitgawe is soos gewoonlik propvol idees vir skoolverlaters wat inligting soek oor moontlikhede vir ʼn brugjaar. In hierdie uitgawe stel ons ook ʼn nuwe jong gospeltalent, Johan Brits bekend.

Lees gerus ook ons getuienisartikels: ‘Trauma met ʼn kettingsaag’ en ‘Strome van lewende water uit die Kalahari’. Ons het ook sterk getuienisse van die sendingorganisasies, FEBA en Geopende Deure wat jou sal begeester. 

Vind gerus uit hoe jou kerk by ʼn veldtog kan aansluit wat poog om die land dorp vir dorp, stad vir stad te evangeliseer deur Bennie Mostert se artikel te lees. Laat pastoor Nevile Norden se artikel oor geloofsvlakke jou inspireer en jou geloof versterk. 

Die artikel oor die fopnuusepidemie, ‘Die waarheid het gesneuwel’, is een wat jy nie moet misloop nie. Stuur dit sommer aan almal wat fopnuus goedsmoeds na jou aanstuur en nie onbewus is van die nuwe neiging om vals nuus doelbewus te versprei.

Lees hierdie artikels en nog vele meer in ons Oktober-uitgawe wat jou sal bemoedig, inlig en inspireer. Lekker lees! 

 

ARTIKELS IN HIERDIE UITGAWE:

-    Kom Ons Bid

-    Stof Tot Nadenke

-    Die Rol Van JUIG! Tydskrif In Suid-Afrika 

-    Vreugde Is Ook Vir Ons Bedoel: Stephan Joubert

-    Harvesters Ministries

-    Cai Se Getuienis   ̶   FEBA

-    “Ek Het God Uiteindelik Gevind”   ̶   Geopende Deure

-    Die Gesin, Die Fokus Van Maatskaplike Ontwikkelingsbeleid: Errol Naidoo

-    Die Waarheid Het Gesneuwel

-    Goliat Moet Val

-    Evangeliseer Die Land: Bennie Mostert

-    Bybel In ʼn Neutedop: Handelinge (Deel 2)

-    Dawid Se Aanbidding

-    Baie Naby Aan God: Elza Meyer

-    Oop Deure  ̶  Die Deurgang Na Geestelike Seisoene

-    Geloofsvlakke

-    Woorde Van Wysheid

-    Gerrie Bester  ̶  My Verantwoordelikheid As Werknemer

-    Is Jy ʼn Sprinkaan Of ʼn Reus?

-    Trauma Met ʼn Kettingsaag

-    Strome Van Lewende Water Uit Die Kalahari

-    Johan Brits  ̶  Aanbidding Met Visie, Passie, En Inspirasie

-    Brugjaar 2018

-    Waar Die Kerk Fouteer Met Enkellopendes En Die Huwelik

-    Vroue Van Geloof

-    O Ja! Mans Kan Ook Kos Voorberei

-    TBN-Televisiegids

-    Die Voete100-Projek  ̶  Samaritan’s Feet


Artikels in Ons Tydskrif

Johan Brits: Aanbidding Met Visie, Passie & Inspirasie
Die Christen-sanger en -liedjieskrywer, Johan Brits, is nie maar net nog n nuwe gesig wat almal vir n wyle aan die gons gaan hou e ...
Lees Meer...
Die Waarheid Het Gesneuwel
Ons leef nou in n post-waarheid-era. Die adjektief post-truth was die Oxford Dictionary se woord van die jaar in 2016. Die term he ...
Lees Meer...
Evangeliseer Die Land
George Whitefield, een van die bekendste evangeliste van die afgelope 300 jaar, het meer as 3 000 preke oor wedergeboorte gepreek. ...
Lees Meer...
Vreugde Is Ook Vir Ons Bedoel
Ons moet meer lag en bly wees. Humor en blydskap hoort regtig nie net tuis by skurwe komediante of luidkeelse dronkaards nie.
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication