Maar hierdie wondertekens is beskrywe sodat julle kan glo dat Jesus die Christus is, die Seun van God, en sodat julle deur te glo, in Sy Naam die lewe kan he.

Joh. 20:31.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
Afrikaanse Artikels in JOY! Magazine

Die afgelope jaar het JOY! Magazine, ons sustertydskrif, verskeie Afrikaanse artikels gepubliseer.

 

Kyk asseblief hieronder vir die uitleg van die artikels en skakel navrae@juig.co.za indien u die volledige artikel wil lees.

 

 

BELANGRIKE AFRIKAANSE ARTIKELS IN JOY! TYDSKRIF

 

- Die Woord is Waar (1)
- Om Deur die Gees te Wandel
- Die Woord is Waar (2)
- Die Res van My Lewe is die Beste van My Lewe
- Is Predikante Opgewasse vir die Taak
- Gekke vir Jesus
- Die Woord is Waar (3)
- Kliniese Sielkundige Praat Oor Depressie
- Wat Gaan Aan in die N.G. Kerk
- Tyd
- Retha McPherson: 'n Vrou met Moed
- Die Onderdanige Eggenote
- Hartoorplanting op 18
- Is die Kerk Tans Laagwater
- Vergiffenis
- Intimiteit
- Maak `n Verskil-Vandag Nog
- Christen-Matriarg Ingrid Pichard
- Ek en My Huis, Ons Sal die Here Dien - Jan de Wet
- Kyk Weer na die Wederkoms
- Ambassadeurs vir Jesus Christus
- Die Magteloosheid van Lina se Pen
- God Soek Dissipels, nie net Bekeerlinge nie
- Louis Koen - Niks is Onmoontlik vir my God nie

 


Artikels in Ons Tydskrif

Die Woord is Waar (1)
In Johannes 17 vra Jesus die Vader om sy dissipels in Sy Woord te heilig nadat Hy twee maal gesê het dat die dissipels nie v ...
Lees Meer...
Om Deur die Gees te Wandel
Galasiërs 5:13-26 "Julle, broers, julle is tot vryheid geroep. Moet net nie julle vryheid misbruik as 'n verskoning om s ...
Lees Meer...
Die Woord is Waar (2)
Ons dien 'n barmhartige, genadige en liefdevolle God wat nie wil hê dat een mens verlore moet gaan nie (kyk by 1 Tim 2:4). ...
Lees Meer...
Die Res van My Lewe is die Beste van My Lewe
Argitek, motiveringspreekster, uitgewer van Lady Grey Skryfbehoeftes, kunstenares, predikantsvrou, ma van vier, ouma, vriendin van ...
Lees Meer...
Is Predikante Opgewasse vir die Taak
Dit is ʼn vraag wat baie emosie kan ontlok, veral as ʼn mens kyk na die emosie rondom die navorser George Barna se boek &q ...
Lees Meer...
Gekke vir Jesus
In Matt. 16:24 sê Jesus: As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën, sy kruis dra en My volg Jesus h ...
Lees Meer...
Die Woord is Waar (3)
Soos met alles in die moderne samelewing is die mens altyd op soek na ʼn 'kits-oplossing' vir alles. Selfs van die begin ...
Lees Meer...
Kliniese Sielkundige Praat Oor Depressie
Twintig jaar gelede het ek Louis en Eulogy Kroon in Upington ontmoet en gedink: "Wat 'n dinamiese paartjie!" Daar was Lo ...
Lees Meer...
Wat Gaan Aan in die N.G. Kerk
Daar is groeiende ontevredenheid onder teoloë en lidmate van die NG Kerk oor die dwaalleer wat na bewering deur sommige teolo ...
Lees Meer...
Tyd
Die Prediker sê daar's 'n tyd vir alles. Paulus sê alles is my geoorloof. Met ander woorde, ek kan alles doen omdat e ...
Lees Meer...
Retha McPherson: 'n Vrou met Moed
Retha McPherson, mev SUID-AFRIKA 2004, getroud met Tinus, moeder van twee seuns, suksesvolle voorkomskonsultant is deesdae ook een ...
Lees Meer...
Die Onderdanige Eggenote
'n Gebrekkige verstaan van hierdie belangrike saak veroorsaak chaos in Christen-gesinne. Die Christelike verstaan van die huwelik ...
Lees Meer...
Hartoorplanting op 18
Rebellie, aggressie, alkohol, dwelms, seks en verkeerde vriende – om net 'n paar terme op te noem waarmee ons jeug vandag ge ...
Lees Meer...
Is die Kerk Tans Laagwater
Die golwe wat met egaligheid breek en uitspoel op ons strande veroorsaak ure se genot vir ons kinders en almal wat lief is vir die ...
Lees Meer...
Vergiffenis
"Genade onbeskryflik groot, het U aan my bewy" Ons sing hierdie lied so maklik, maar weet ons werklik wat ons si ...
Lees Meer...
Intimiteit
"Nie vanaand nie, Lief, my kop is seer." Hierdie agt woorde is 'n frase wat geen man graag wil hoor nie. Dit is 'n reali ...
Lees Meer...
Maak 'n Verskil - Vandag Nog
Interessante feite oor dr. Henry Blackaby Outeur van 30 boeke, o.a. Experiencing God waarvan 8 miljoen kopieë wêrel ...
Lees Meer...
Christen-Matriarg Ingrid Pichard
Soos wat ʼn mens deur die lewe gaan, ontmoet jy mense wat 'n groot indruk op jou lewe maak. Ek was bevoorreg genoeg om so 'n p ...
Lees Meer...
Ek en My Huis, Ons Sal die Here Dien - Jan de Wet
Meeste van ons ken vir Jan de Wet en die Loflaaitjies, maar min van ons ken vir Jan en sy vrou Jeanette as mense. Jan kan beskryf ...
Lees Meer...
Kyk Weer na die Wederkoms
Op die 23ste Februarie 1967 het die Here in Sy groot reddende genade in my lewe ingegryp. Ná my bekering was die wederko ...
Lees Meer...
Ambassadeurs vir Jesus Christus
2 Kor. 5: 20 sê vir ons dat ons ambassadeurs vir Christus is. Paulus sê:"Christus het die wêreld met himsel ...
Lees Meer...
Die Magteloosheid van Lina se Pen
Lina Spies se onbillike en venynige emosionele aanval op Angus Buchan in Die Burger se Bylae van 24 Mei 2008 (Magteloosheid van di ...
Lees Meer...
God Soek Dissipels, nie net Bekeerlinge nie
Die laaste opdrag waarmee die Here ons in Matteus gelos het, is: "Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipel ...
Lees Meer...
Louis Koen - Niks is Onmoontlik vir my God nie
Die meeste van ons onthou Louis Koen as die rugbyspeler met die streeptrui aan wat al die balle oor die pale geskop het of dalk as ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication