Ek skaam my nie vir die Evangelie van Christus nie,want dit is n krag van God tot redding vir elkeen wat glo, in die eerste plek vir die Jood, maar ook vir die nie-Jood..

Rom. 1:16

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
JUIG! Mei 2018

JUIG! Mei 2018
Vir hierdie Moedersdag-uitgawe is daar artikels oor twee inspirerende vroue uit ons Christen-geledere: Sua du Plessis, deur wie se hande baie van die Christelike boeke wat jy lees, op die een of ander manier gegaan het, en Nina Smit een van Suid-Afrika se bemindste Christelike skrywers. Daar is ook iets vir enkelmoeders en idees vir Moedersdag vir die manne.
Ons takel ook die grondkwessie met die artikel, “‘Grondgryp’ – Wat is waar en wat lawaai?” en daar is weer artikels vir ons jonger garde met ons studenteblad.
Lees gerus ons artikel oor kamp vir die ouer garde, “Grypskoppe is ook gaande oor kamp!” en die interessante feite oor die afgelope It’s Time Kaapstad.
Moenie Elza Meyer se treffende artikel oor die Heilige Gees se inwonende teenwoordigheid misloop nie. Daar is iets weer iets vir elkeen in hierdie uitgawe wat 23 April op die rakke sal wees. Lekker lees!  

 ARTIKELS IN HIERDIE UITGAWE:
-    Kom Ons Bid: Barbara Cilliers
-    Soek Die Woord (Bybelse Woordspeletjie)
-    Ons Hoor Jy sê – Inspirerende Brokkies
-    Stof Tot Nadenke: Sias Le Roux
-    Wat’s Nuus Op Kampus?
-    Kry Jou Banksake Met Lekkerkry Klaar
-    Die APA: Tersiêre Onderrig In Klassieke Styl
-    Wees Lief Vir Israel, Die Land En Die Mense
-    ‘Grondgryp’ In Suid-Afrika – Wat Is Waar Em Wat Lawaai?
-    ’n Sekte Neem Jesus Aan – Harvesters Ministries    
-    Sammy Se Ontdekking – FEBA
-    ‘Hulle Sê Ons Bestaan Nie . . .  – Geopende Deure
-    Die Bybel In ʼn Neutedop – Galasiërs
-    God Het ’n Tweede Testament Ook!
-    EK IS Wat EK IS: Elza Meyer
-    Die Heilige Gees En Emosies
-    Sua Du Plessis – Woordsmid Vir Haar Koning
-    Staan Op!
-    Gee Haar Die Beste Moedersdaggeskenk
-    Enkelmoeders Wat Is God Se Boodskap Vir Hulle?
-    Vroue Van Geloof
-    Nina Smit – Skrywer, Sielsgenoot En Blouoog-Mooi
-    Wat Sê Die Woord Van God Oor Skuld (Deel 2)
-    Christenskap In Die Werkplek
-    Woorde Van Wysheid
-    Gryskoppe Is Ook Gaande Oor Kamp!
-    It’s Time Kaapstad – Interessante Feite


Artikels in Ons Tydskrif

Grondgryp: Wat Is Waar En Wat Is Lawaai
Die ware toets van geloof is n diep oortuiging dat wanneer God ons gebede beantwoord, Hy soewerein en in beheer is. Selfs wanneer ...
Lees Meer...
Gee Haar Die Beste Moedersdag-geskenk
Jy soek dalk op die internet, loop op en af in winkelsentrums, of is besig om die heerlikste bederf-ete uit te dink. Maar jy het r ...
Lees Meer...
Staan Op
Dit is n Goddelike magswoord vol krag en hoop vir diegene wat daarop wil reageer. Graveer hierdie magswoord vandag op jou hart: St ...
Lees Meer...
Sua du Plessis: Woordsmid Vir Haar Koning
Baie van die Christelike boeke wat jy lees, selfs jou Bybel, het heel waarskynlik op die een of ander manier deur Sua du Plessis s ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication