U Woord, Here, staan vir altyd vas in die hemel.

Ps. 119:89.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
JUIG! September 2018

JUIG! September 2018

In hierdie uitgawe vind ons uit waarmee die akteur, Frank Rautenbach, hom deesdae besig hou en wat hy geleer het oor homself en Christenskap tydens sy verblyf in Amerika. Vind ook meer uit oor die opwindende nuwe Christen-TV-stasie in Afrikaans, RoepTV.

Ons neem mikroskyfie-inplantings onder die loep en ondersoek die vyf manier waarop pornografie jou kinders skade berokken. Lees gerus ons artikel oor vrees en hoe om dit te oorwin om jou te bekragtig vir die uitdagende tye waarin ons ons bevind.

Daar is ’n moedige getuienis van Claudia Roodt wat openlik praat oor geweld in die huis en waarom vrou stilbly daaroor. ’n Leser, Cheryl Green vertel hoe sy van vet tot fiks gegaan het en haar depressie oorkom het deur te begin draf. Hou jouself op hoogte van wat op die sendingveld aangaan en hoe jy jou deel kan doen: lees Geopende Deure, FEBA, Harvesters Ministries en CfaN se insiggewende artikels. 

Bly op hoogte van Christelike sake en wees ingelig sodat jy met insig kan bid. Lekker lees!  

 ARTIKELS IN HIERDIE UITGAWE:

-    Nuwe Geslag Neem Die Leisels Oor – CfaN

-    Soek Die Woord (Bybelse Woordspeletjie)

-    Ons Hoor Jy sê – Inspirerende Brokkies

-    Grondonteiening: Mededeelsaamheid Herstel Gelykheid

-    Saam Met God Het Ons ’n Toekoms In SA: Elza Meyer

-    Die Loofhuttefees 2019

-    Duisende Ontvang Gewillig Mikroskyfie-inplanting

-    Hoekom Bly God Stil As Ek Hom Nodig Het: Stephan Joubert


Artikels in Ons Tydskrif

Duisende ontvang gewillig mikroskyfie-inplanting
Die toekoms is feitlik hier en dit gaan n vreemde wereld wees.
Lees Meer...
Frank Rautenbach - Akteur, ambassadeur en nou ook outeur
Elkeen wat Frank Rautenbach sien, sal hom dadelik herken as die akteur wat Angus Buchan vertolk in die gewilde Faith Like Potatoes ...
Lees Meer...
Saam met God het ons het ons n toekoms in SA
Ons het n keuse: of ons laat toe dat ons toekoms gerig word deur mense in hul gebrokenheid of ons kies vandag doelgerig om ons toe ...
Lees Meer...
Grondonteiening: Mededeelsaamheid herstel gelykheid
Die Wereld-Ekonomiese Forum het in n nuwe verslag sorgwekkende syfers oor die stygende gety ongelykheid bekend gemaak.
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication