Dit veral moet julle weet: geen profesie in die Skrif kan op grond van eie insig reg uitgele word nie.

2 Pet. 1:20.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


13 Jun 2017  

Ek reageer graag op Anelle se boodskap oor haar dogter. Kyk, daardie meisie is nou trougehalte. Ek is 34 en was nog nooit in ʼn vaste verhouding nie; juis omdat ek my ring aan een vrou se vinger sal sit en ek sal wag om slegs binne die huwelik intiem te wees. Sê vir jou dogter, Christus het haar geskape en Hy weet wat die beste is vir haar. Sy het nie nodig om te gaan soek nie. Jy is ʼn ma wat trots kan wees op haar. Sy sál die beste ontvang!

Riaan 

Back

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication