Maar hierdie wondertekens is beskrywe sodat julle kan glo dat Jesus die Christus is, die Seun van God, en sodat julle deur te glo, in Sy Naam die lewe kan he.

Joh. 20:31.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


11 Oct 2017  

Baie dankie vir ’n puik tydskrif met uitstekende artikels.  Ons gebruik dit in ons groepe vir bespreking.  Is daar dalk ’n manier waarop ons die CSE-leerplan wat in skole toegepas gaan word, in die hande kan kry?  Ons wil ons vergewis van die inhoud daarvan.

Lood Groenewald

Ons raai alle ouers aan om na die kort inligtingsvideo oor “Comprehensive Sexuality Education” (CSE) te kyk deur die volgende skakel in te tik vimeo.com/152728936 of om dit op Family Policy Institute se webwerf familypolicyinstitute.com te vind.  Ouers kan ook direk aan die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, skryf en inligting versoek oor waar die leerplan toegepas gaan word en wat dit behels (info@dbe.gov.za).  Ons raai Christen-ouers aan om in skoolbeheerliggame te dien en hulle woord daar te laat geld oor hierdie onwelkome leerplan in ons skole. –RED

Back

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication