As jy dit doen, sal die lig vir jou deurbreek soos die nuwe dag. Jou genesing sal spoedig herstel. Hy wat jou red, sal voor jou uitgaan, die heerlikheid van die Here sal jou van agter beskerm.

Jes 58:8.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


11 Oct 2017  

Ek wil my simpatie uitspreek oor kerke wat nie daarin belangstel om julle waardevolle tydskrif te gebruik om die Evangelie te bevorder nie.  Ek is seker dat daar in die begroting van die meeste kerke ’n manier moet wees om 10 of 20 of selfs meer tydskrifte te borg?  As ek nie 'n staatspensioenaris was nie, sou ek graag tien tydskrifte wou borg vir die aftree-oord waarin ek woon.  Ek wil hê julle moet weet dat ek julle tydskrif baie geniet ... Ek stuur my tydskrif aan vriende in die oord, dus doen dit nogal die rondte, want nie almal kan bekostig om hulle eie tydskrif te koop nie.  Mag die oorvloedige seëninge van ons Vader op julle personeel en gesinne rus en mag Hy deure oopmaak vir julle sodat julle leserskap kan uitbrei ver bo wat julle ooit kon droom.

Etrecia Jacquet

Back

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication