Jy moet die Here jou God liefhe met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag en met jou hele verstand, en jou naaste soos jouself.

Eksodus 20:1

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


14 Mar 2018  

Ek wil julle staande applous gee omdat julle opstaan vir die waarheid van die Woord van God, die Evangelie van Jesus Christus en nie wegskram van ’n Bybelse wêreldbeskouing in hierdie losbandige era nie.

Ek voel soms so verskriklik alleen omdat ek voortdurend die Bybel en wat God sê, moet verdedig. Die godsdiens van die dag blyk filosofiese teorieë, ure van “intelligente praatjies” en enigiets te wees wat ons Skepper en Sy Woord in twyfel trek en teenstaan. Mag julle voortgaan om standvastig op die Rots te staan wat nooit kan wankel nie.
M. Schoeman

Back

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication