Laat hulle aan U toegewy wees deur die waarheid. U Woord is die waarheid.

Joh. 17:17.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


14 Mar 2018  

JUIG! Tydskrif word baie hier in ons Mediasentrum gebruik, baie dankie! Ek ontvang gereeld navrae oor “Die Bybel in ’n neutedop”-reeks – baie lesers wil graag al daardie artikels as ’n naslaanbron bymekaarmaak. Is daar al so ’n boek beskikbaar? Waar kan ons die artikels kry wat ons dalk misgeloop het? Dit is uitstekende stof vir ’n boek!     
Elsie Louw

 Die reeks is inderdaad baie gewild en daarom is ons in die proses om dit as ’n boek beskikbaar te stel. As jy belangstel om die boek te koop wanneer dit gereed is, stuur gerus jou naam en kontakbesonderhede na info@juig.co.za sodat ons jou kan kontak sodra dit beskikbaar is. – Red.

Back

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication