Ek skaam my nie vir die Evangelie van Christus nie,want dit is n krag van God tot redding vir elkeen wat glo, in die eerste plek vir die Jood, maar ook vir die nie-Jood..

Rom. 1:16

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


23 Apr 2018  

Maak ons U gelowige en gehoorsame dienaars wat ons eie lydensweg met waardigheid bewandel, omdat ons aan U behoort en van U krag en liefde ontvang. Mag daar oor ons hele lewe geskryf staan: “Soli Deo Gloria!” Baie dankie my liefste JUIG!-familie vir ’n wonderlike en kosbare tydskrif. Die Paas-voorblad het my lekker in trane gehad, maar ek weet my God lewe. Hy seën my elke oomblik van die dag en my beker loop oor van onmeetlike liefde, omgee, blymoedigheid en dankbaarheid. Hierdie uitgawe gaan ek beslis by elke bejaardesorgsentrum en kinderhuis plaas. Dit is die minste wat ek vir my medemens kan doen. Ek wil sommer elke Jesus-kind vra om JUIG! deel van jou huishouding te maak. Dit is ’n inspirerende, vernuwende en insiggewende Christelike tydskrif. Gaan haal joune sommer nou van die rak af! Liefdegroete.

Antoinette Schoeman

Back

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication