Jy moet die Here jou God liefhe met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag en met jou hele verstand, en jou naaste soos jouself.

Eksodus 20:1

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


22 May 2018  

In die briewekolom van die Paasuitgawe van JUIG! Tydskrif skryf Bonny van der Merwe oor wat met die siel gebeur ná die dood. Sy verkondig na my mening die siening van Jehova se Getuies en die Sewendedagadventiste. Die Bybel leer egter dat die siel die liggaam ná die dood verlaat (Genesis 35:18) en voortlewe (Openbaring 6:9). Jesus sê in Matteus 10:28: “Moenie bang wees vir dié wat die liggaam doodmaak, maar die siel nie kan doodmaak nie. Nee, vrees Hom eerder wat sowel die liggaam as die siel in die hel kan laat vergaan.” Lees ook Johannes 11:26 en 8:51; Job 14:22 en vele ander Skrifdele.

Dr. J. v.d. Berg

Back

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication