Vertrou jou lewe aan die Here toe. Vertrou Hom en Hy sal vir jou sorg.

Ps 37: 5.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


11 Jul 2018  

Ek moes net skryf om te sê “Hoera!” vir julle artikel “Perfeksionisme – Millenniërs Se Doring In Die Vlees”. Dit is ’n groot probleem vandag. Ek het twee dogters wat alles wat hulle aanpak van ’n molshoop in ’n berg verander. Dit is uitputtend. Daar word so ’n ophef van ’n eenvoudige piekniek gemaak dat dit nie meer die moeite werd is om dit selfs voor te stel nie. Soveel gesinspret is al verwoes vanweë hier-die oorbeplanning. Ek het moed opgegee! Dit is interessant dat hierdie artikel in JUIG! verskyn het en dat geen ander publikasie wat ek koop, dit al aangeroer het nie. Julle het julle vinger op die pols.

T Gladwell

Back

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication