Maar hierdie wondertekens is beskrywe sodat julle kan glo dat Jesus die Christus is, die Seun van God, en sodat julle deur te glo, in Sy Naam die lewe kan he.

Joh. 20:31.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


11 Sep 2018  

Ek het amper by die tydskrifrak verbygeloop toe ’n stemmetjie sê ek moet JUIG! koop. Toe ek die tydskrif deurblaai, kom ek af op die artikel oor padwoede – iets waarmee ek baie sukkel! Voordat ek my rybewys gekry het, het ek gedink ek is een van die geduldigste mense wat daar is (LOL). Baie dankie vir die artikel!                           

Lenelda van Genderen

Back

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication