U Woord, Here, staan vir altyd vas in die hemel.

Ps. 119:89.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


11 Sep 2018  

My suster het vir my en my vrou betaal om Israel onlangs saam met JOY! Travel te besoek. Dit was om verskeie redes ’n baie spesiale toer vir ons, maar veral oor die volgende wonderwerk: Die toerleier, Jackie de Lange, sal onthou dat ek siek was op die dag toe sy die groep na die private tuin in Getsemane geneem het vir ’n genesingsdiens. Ek kon dit nie bywoon nie en my vrou wou by my bly om na my om te sien. Ek het haar egter omgepraat om te gaan en gebede vir my suster te vra vir die kanker van haar baarmoeder. Sy sou geopereer word om die gewasse te verwyder en dan met kankerbehandeling begin. Toe my suster by die dokter kom, sê hy: “Ek weet nie wat om vir jou te sê nie. Al die kankergewasse is weg. Daar is geen teken van die kanker nie.” Ek glo dit is te danke aan daardie dag se gebede! Dankie Jesus! Weer eens dankie vir ’n genotvolle toer.                                                                          

AVD

Back

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication