Maar hierdie wondertekens is beskrywe sodat julle kan glo dat Jesus die Christus is, die Seun van God, en sodat julle deur te glo, in Sy Naam die lewe kan he.

Joh. 20:31.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


11 Oct 2018  

Ek doen hiermee ’n dringende beroep op die Kerk van Christus om haar houding teenoor die ongebore kind te heroorweeg. Die kenmerkendste eienskap van die Kerk moet die liefde wees. Die Kerk moenie die voorbeeld van die priester en die Leviet in Lukas 10 volg nie, maar die bevel van haar Hoof gehoorsaam en die voorbeeld van die Samaritaan volg. Mag die Kerk meer tyd en aandag aan die lot van die ongebore kind begin bestee (Matteus 23:23) en daardeur sal God meer genade oor ons uitstort. Dankie vir ’n puik tydskrif in ons moedertaal. Mag julle van krag tot krag groei.

Apostel Titus 

Back

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication