Maar die man wat julle in die verwarring bring, wie hy ookal mag wees, God sal hom straf

Galasiers 5:10

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


11 Oct 2018  

Ek is ’n “baba-Christen” wat my hart en lewe vir Jesus gegee het. Ek koop nou al geruime tyd jul JUIG! tydskrif. Dit is so inspirerend op alle vlakke! Ek is op soek na leesstof of ’n preek wat my kan help met intieme gebed met Jesus. Ek sal dit so waardeer as julle my kan help.                                                                 

Lisa Coetzee 

Back

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication