Maar hierdie wondertekens is beskrywe sodat julle kan glo dat Jesus die Christus is, die Seun van God, en sodat julle deur te glo, in Sy Naam die lewe kan he.

Joh. 20:31.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


11 Oct 2018  

Baie dankie vir die artikel oor mikroskyfie-inplantings. Dit is vir my belangrik dat ons mense voorbereid moet wees teen die aanslag van die bose. Ons moet veral ons jonger geslag waarsku sodat hulle paraat kan wees teen die vele aanslae op ons. Dankie ook vir die voorbeelde van hoe ons vir ons beleërde land moet bid, dit is baie belangrik. Ons vyand loop regtig rond soos ’n brullende leeu om ons mense te verslind, maar dankie tog, die Woord leer ons om paraat te wees en ons geestelike wapenrusting aan te trek en weerstand te bied. Dankie dat JUIG! die nodige inligting publiseer wat ons móét en kán gebruik.

Miemie Coetzee

Back

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication