Jesus het daarop gereageer: Ek verseker jou, as iemand nie van bo (opnuut)gebore word nie, kan Hy die Koninkryk van God nie sien nie.

Joh 3:3.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


14 Dec 2018  

Eerstens, dankie vir julle November-uitgawe, dit is absoluut puik. Eksodus 20 beveel ons om geen ander gode te dien nie. Deur halaal-produkte te koop, dien ons Islam en kan ons nie verwag dat God ons land, besigheid, boerdery, ens. moet regruk of seën nie. Die Bybel sê: “Omdat julle lou is, sal Ek julle uit My mond spoeg.” Staan op vir Jesus en moenie die produkte koop nie. Ek het e-posse aan verskeie winkelgroepe en verskaffers gestuur en die meeste reageer nie eers nie. Daar is ’n fooi aan verbonde wat deurgegee word aan die verbruiker – al ontken van die winkels dit. In Suid-Afrika waar werkloosheid en armoede hoogty vier, maak dit die voedsel net duurder. Al hoe ons hierdie boosheid gaan stop, is deur nie die produkte met die halaalmerk te koop nie en aan te dring dat hierdie merk verwyder word. Spar het wel ’n produklyn wat nie die Halaal-merk het nie en ons is dankbaar daarvoor. Kom ons eer God deur hierdie stap te neem. Vermaan en moedig mekaar aan om nie Halaal-produkte te koop nie. Ons moet opstaan teen hierdie boosheid. Waar is God se merk wat vir ons as gelowiges belangrik is? Seën aan almal wat reeds hierdie stap geneem het.

Nico Henning

Back

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication