Verbly julle in die Here en juig, regverdiges, jubel alle opregtes!

Ps.32:1.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


14 Dec 2018  

Ek lees op JOY! Digital dat Brittanje oorweeg om mikroskyfies by werknemers te laat in-plant. Dit is verskriklik! Die uur is reeds baie later as wat ons dink. Ek hou 17 sake dop wat met die “tekens van die tye te make het . Ek het by die wiskundige (op RSG), Hannelie Malan, gaan navraag doen wat die waarskynlikheid is dat hierdie tekens vandag heeltemal toevallig almal teenwoordig kan wees. Haar antwoord:  Die waarskynlikheid is maar 1 in 130 000! Lees

die Amplified Bybel en jy sal ook sien dat “hierdie geslag” eintlik verwys na ’n toekomstige geslag – nie die geslag in Jesus se tyd nie – “en al hierdie dinge sal in hierdie geslag gebeur”. Dit kan óns geslag wees. Dit is maar net ’n bespiegeling van my kant af.

Thinus Venter

Back

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication