Maar nou se die Here: Draai met volle oorgawe terug na my toe! Vas, huil en treur! Moenie julle klere skeur omdat julle hart seer is nie, skeur julle harte!

Joel 2:12,13

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


1 Feb 2019  

Mense bid al baie lank vir ons land. Is dit moontlik om te bid vir die vernietiging van die bose regering en sy verwaande, korrup-te leiers? Dat hulle val en die ander bose partye en dié se leiers tot inkeer sal kom? Dat God hulle met stomheid sal slaan totdat hulle tot inkeer kom? Kan ’n mens vra dat gebedsgroepe gestig word en hulle soos ’n Gideonsbende sal bid?

As die Christene in die land net die verlede kan vergeet en hande vat, en ons besluit op een party, kan ons die verkiesing wen. Die Zumas en Malemas en andere wat op haat teer, moet maar kry wat hulle deel sal wees. Is daar ’n party met leiers wat met nederigheid, selfrespek, integriteit en geloof kan lei? Ons sal ons agter hulle skaar. Mag die Here U tydskrif seën.

Rowley Thompson

Back

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication