Maar die man wat julle in die verwarring bring, wie hy ookal mag wees, God sal hom straf

Galasiers 5:10

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


1 Feb 2019  

Dankie vir ’n baie insiggewende en inte-ressante tydskrif. Ek het nie geweet wie George Soros was voordat ek julle artikel in die Desember-uitgawe gelees het nie. Ek het altyd gedink hy is net ’n baie sukses-volle sakeman. Het ek die skok van my lewe gekry toe ek julle artikel lees en toe self verder aanlyn gaan oplees het oor hom. Hierdie man is so boos en gevaarlik! Hoekom is ons almal so in die duister hieroor? Die vernietigende invloed wat hierdie man in die wêreld het, gaan ’n mens se verstand te bowe. Ek hoop julle ander lesers stel ook self ’n bietjie ondersoek in. Ons durf nie oningelig wees nie. Ek is so dankbaar dat ek ’n kind van God is. Ons word omring deur soveel menslike boosheid. Mag die Here julle publikasie seën, baie dankie.

J. Jonson

 

Back

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication