Jesus het daarop gereageer: Ek verseker jou, as iemand nie van bo (opnuut)gebore word nie, kan Hy die Koninkryk van God nie sien nie.

Joh 3:3.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


11 Apr 2019  

Ek stem saam met JOY Digital dat Christene nou moet saamstaan. Om net vir ’n uur per week kerk toe te gaan en nog ’n uur by die selgroep te wees is hóégenaamd nie meer genoeg nie. Ek en my vrou kyk amper konstant na die programme op die Christelike kanale 341, 342 en 343. Baie van die aanbieders het tot 40 jaar se ondervinding. Dis soos ’n geestelike universiteit en almal van hulle sê ons leef nou in die eindtyd en konsentreer baie daarop dat mense die Woord baie goed moet ken. Joyce Meyer het nou die aand gesê ons moenie volgens ons gevoelens leef nie, maar volgens dit wat ons wéét – dit wat die Woord van God ons leer. Nee, ons moet nou werklik na ’n ander rat oorskakel. Al die tekens is daar vir dié wat “oë en ore het” (Lukas 8). Ons moet elke dag, amper elke uur dink oor wat om ons plaasvind en ander ook aanmoedig om die groter prentjie te sien, die Woord te lees en te bid.

Martyn

Back

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication