Dit veral moet julle weet: geen profesie in die Skrif kan op grond van eie insig reg uitgele word nie.

2 Pet. 1:20.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


13 May 2019  

Ons het ’n JUIG! Tydskrif ontvang en merk dat u die interessante reeks, Bible in a Nutshell as boek beskikbaar stel. Ek sal dit waardeer as ek die Afrikaanse weergawe kan kry wanneer dit verskyn. Ons gryskoppe hier in die genadejare het as jongmense ’n stryd gestry om ons Moedertaal te behou. Polities was daar geweldige druk dat Engels die lingua franca moes wees, maar van kleins af het ons ’n liefde vir ons Godgegewe moedertaal gekweek dat ek dit sal eer tot my tentwoning afgetakel word.

Oom Johan

Back

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication