Laat hulle aan U toegewy wees deur die waarheid. U Woord is die waarheid.

Joh. 17:17.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


13 May 2019  

Ek het JUIG! vir die eerste keer gekoop. Wat ’n leesvreugde. Is daar dalk ’n boekie beskikbaar met die Bybel in ’n Neutedop vir die Nuwe Testament? My kleinkinders woon in Kanada en ek sal dit baie graag vir hulle wil stuur. Indien nie, hoe gaan ek te werk om die vorige uitgawes vanaf 2018 te bekom waarin hierdie reeks behandel word? Ek stel vir eers net belang in die Nuwe Testament vir hulle.

Magteld Jansen van Vuuren

Back

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication