Vra My, en Ek sal jou antwoord gee. Ek sal jou van ongelooflike dinge vertel. Dit is nog vir jou n geheim, en jy weet niks daarvan nie.

Jer 33:3.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


19 Jun 2019  

Inderdaad baie hartseer om te hoor hoe die NG Kerk-dominees gay mans toelaat om in God se kerk lering te gee en op kerkrade te dien. Dis ’n gruwel. Ek voel die tyd het aangebreek om hierdie vals verteenwoordigers bloot te lê. Ons moet met meer durf standpunt inneem. Die NG Kerk het subtiel ’n satan-trofee geword, die duiwel het seker gemaak dat die howe nou meer mag het as die kerke. Hy sal voortgaan om mense in die strukture van hierdie kerke te gebruik en om die gay agenda in die kerk te bevorder.

Anton Viljoen

Back

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication