Vertrou jou lewe aan die Here toe. Vertrou Hom en Hy sal vir jou sorg.

Ps 37: 5.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


19 Jun 2019  

Ek wil Erin Georgiou hartlik gelukwens met haar “spot-on” opmerkings in die nuutste JUIG! oor die probleem van sekulariteit in die Kerk en die houding van sekere sg. Christene teenoor die grootdoop. Hoe kan ’n mens jouself ’n Christen noem, as jy nie wedergebore is nie? Mense het toegelaat dat hulle eerder die wêreld as vir God wil glo. Party staan wydsbeen, met een voet in die wêreld en met die ander by die Here. Hulle interpreteer die Bybel soos dit hulle pas. Dan noem ek myself eerder ’n wedergebore, Geesvervulde kind van God. Ek dink die “Kerk” van God het, soos ’n bekende spreker altyd sê, “’n snotklap nodig om wakker te word uit ’n geestelike slaap!” Mag julle nog baie sulke artikels skryf. Ek hou van skokterapie en dit was ’n goeie dosis!

Rina Kotze

Back

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication