Dit veral moet julle weet: geen profesie in die Skrif kan op grond van eie insig reg uitgele word nie.

2 Pet. 1:20.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


12 Aug 2019  

Ek het die artikel gelees wat ouers wenke gee hoe om Christelike kinders groot te maak in ’n sekulêre wêreld (Mei-uitgawe). Ek verstaan hiervolgens dat ouers in beheer moet bly. Te veel mense laat hul kinders toe om voor te skryf waarna hulle sal luister en kyk, wat hulle sal aantrek, eet, ens. Kinders word deur die Here aan ons toevertrou. Ons sal almal eendag aan Hom rekenskap moet gee oor hoe ons hulle opgevoed het. Wanneer ek om my kyk, sien ek soveel kinders wat nog nooit van Jesus gehoor het nie, wat nog te sê van die waardes in die Bybel. Ek dink sulke ouers gaan dit eendag baie moeilik vind om dit aan die Here te verduidelik, veral omdat ons ’n vry land is waar die Evangelie verkondig word.

Chrissie Mallik

Back

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication