Dit veral moet julle weet: geen profesie in die Skrif kan op grond van eie insig reg uitgele word nie.

2 Pet. 1:20.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


12 Aug 2019  

Ek vind die kerk baie eensaam en het gehoop dat ek vriende sou maak, maar dit was nie die geval nie. Ek het by ’n gebedsgroep aangesluit en hulle is almal vriendelik, maar dit lyk asof almal net haastig is om te bid en dan huis toe te gaan. Ek sal baie graag vriende wil maak, maar ek is oud en skaam en sukkel om gesprekke te begin. Moet asseblief nie my naam publiseer nie, want ek wil nie vinger wys nie. Ek wil net voorstel dat ander bewus sal wees van ons “skaam mense” en ons asseblief ook êrens heen uitnooi. Ons het baie om te bied as julle ons net ’n kans gee.

Naam weerhou

Back

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication