Jy moet die Here jou God liefhe met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag en met jou hele verstand, en jou naaste soos jouself.

Eksodus 20:1

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


4 Feb 2011  

Van soggens vroeg tot saans laat,
wandel jy van straat tot straat,
Op soek na iets te eet en drink,
soms op menslike instink.

O' Straatkind! Straatkind!
Waar het jy jou bevind
Die Vader ontferm Hom oor jou
Al het jou geloof in Hom verflou

Deur reën en wind
bly jy jou ma se kind
deur gebare en gebede
word jy tog deur God vergewe

Deur al die gebedel en gevra
sal al wat omgee jou meer pla
Eendag as armoede jou eintlik inhaal
dan word jou lewensweg bepaal.

Soos ons jou ken "Straatkind"
van al jou dade goed of sleg
het jy tog die weg
in Jesus Christus gevind.

deur G. Rhodes

Back

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication