Julie Uitgawe Nou Te Koop!

Hierdie uitgawe is so vol inligting oor aktuele sake dat dit moeilik is om te kies watter vir jou die interessantste sal wees. Ons takel kwellende sake met die artikels: ”Bevordering Van Transgenderisme In Openbare Skole”, “Die Donkerkant Van China Se Noue Bande Met Suid-Afrika” en “Rasseversoening: Waar Begin Ons?” Alles sake waaroor ons as Christene ingelig moet wees en ernstig voorbidding moet doen...

Nuutste Uitgawe Artikels:

- Ledivia En Rolene, ’n Oorvloedige Lewe In Hom
- Bevordering Van Transgenderisme In Openbare Skole
- Eugenetika, Opreggeteelde Honde Betaal Die Prys
- Die Donkerkant Van China Se Noue Bande Met Suid-Afrika

...