Mei Uitgawe Nou Te Koop!

Met hierdie uitgawe gaan ons jou help om positief en bemoedig te bly tydens die ongewone tydperk waarin ons ons bevind met die koronapandemie. Ons skop af met ’n bemoedigende rubriek, “Jesus aan die stuur”, geskryf deur die nimlike Johan Stemmet...

Nuutste Uitgawe Artikels:

- Johan Stemmet – So eie aan Afrikaans soos biltong en beskuit
- Wanneer die koronavirus amok maak, maak ons geloof die verskil
- Werkgeleenthede, CV’s en LinkedIn
- Wat sê die Bybel oor (pandemiese) siektes?

...